# Die Amerikaanse Weermag het advertensie-naspoorders op selfone en rekenaars afgeskakel nadat dit bekend geword het liggingsdata wat advertensie-ondernemings ingesamel het, word gebruik om Amerikaanse magte in die Midde-Ooste op te spoor. Reuters berig die Lugmag het die naspoorders reeds twee maande gelede afgeskakel op selfone en rekenaars, terwyl die Spesiale Operasionele Bevel dit onlangs […]
# The US military has disabled advertising trackers on phones and computers after reports that commercially collected location data was used to target American forces in the Middle East. Reuters reports the Air Force switched off the trackers on cellphones and computers two months ago, while the Special Operations Command recently disabled them on Windows […]
# Die Herwinningsvereniging van Suid-Afrika vra dat die prysvoorkeurstelsel vir die uitvoer van skrootmetaal opgeskort word. Die vereniging sê die beleid dwing herwinnings-ondernemings om skroot teen ‘n afslag van 30-persent aan plaaslike staalmeulens te verkoop, terwyl staalinvoere toeneem. Die organisasie sê die invoer van staalprodukte het in Julie met 36-persent gestyg vergeleke met ‘n jaar […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê November se middeltermynverkiesing bied ‘n keuse tussen kranksinnigheid en gesonde verstand. Setels in die Kongres, staats- en plaaslike vlak is op die spel. Meningspeilings toon deelstate soos Texas, Ohio en Alaska, wat die Republikeine in 2024 gemaklik gewen het, is tans belangrike politieke slagvelde. Vance sê die Demokrate […]
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika het by COSATU, die breër vakbondbeweging en progressiewe organisasies wêreldwyd aangesluit om hul solidariteit met die mense en werkers van Eswatini uit te spreek terwyl hulle hul stryd vir demokrasie, vryheid en maatskaplike geregtigheid voortsit. DENOSA steun die globale week van optrede vir demokrasie in Eswatini en vandag se […]
# The Recycling Association of South Africa is calling for the suspension of the Price Preference System governing scrap metal exports. The association says the policy forces recyclers to offer scrap to local steel mills at a 30-percent discount, while steel imports continue rising. The organisation says primary steel imports increased 36-percent year-on-year in July, […]
# Die Argentynse president, Javier Milei, dreig met ekonomiese sanksies teen ondernemings wat olie-verkenningswerk rondom die Brits-besette Falkland-eilande doen. Die eilandgroep in die suidwestelike Atlantiese Oseaan bly die onderwerp van ‘n soewereiniteitsgeskil tussen Brittanje en Argentinië, meer as 40 jaar ná ‘n oorlog oor die gebied. Milei beweer Brittanje gee nie gehoor aan die Verenigde […]
# US vice president JD Vance says November’s midterm elections present a clear choice between crazy and common sense. Seats will be decided in Congress and state and local offices. Polls show states such as Texas, Ohio and Alaska the Republicans comfortably carried in 2024, have become key battlegrounds. Vance says Democrats want to open […]
# The Democratic Nursing Organisation of South Africa joined COSATU, the broader trade union movement and progressive organisations globally in expressing its solidarity with the people and workers of Eswatini as they continue their struggle for democracy, freedom and social justice. DENOSA supports the Global Week of Action for Democracy in Eswatini and the solidarity […]