# Die vakverbond Cosatu het die Foschini-groep gevra om ernstig te besin oor die uitwerking wat die sluiting van winkels op sy personeel gaan hê, en ʼn alternatiewe oplossing versoek. Die maatskappy wil teen 2029 sowat 280 winkels in Afrika sluit en op aanlyn verkope konsentreer wat tans beter presteer as gewone bedrywighede. Cosatu-woordvoerder, Nonzuzo […]
# Amerika se adjunkpresident, JD Vance, sê hulle gaan nie ʼn tydlyn stel vir die einde van die oorlog teen Iran nie. Hy sê dit hang van Teheran af wanneer die konflik, wat ses maande gelede begin het, gaan eindig. Die twee lande is weer besig met aanvalle op mekaar terwyl Iran beheer oor die […]
# The deadlocked jury in the gripping case of a Massachusetts mother charged with first-degree murder in the deaths of her three children in 2023 is set to continue a seventh day of deliberations today. Thirty-six-year-old Lindsay Clancy does not deny strangling her children; however, her lawyer says she should not be held criminally responsible because […]
# Union federation COSATU has urged the Foschini Group to earnestly consider the impact of store closures on its staff and find an alternative solution. The company plans to close about 280 stores in Africa through 2029, as the retailer hones in on online sales, which are outpacing the performance of its physical operations. COSATU’s […]
# Israel se minister van Verdediging, Israel Katz, sê terwyl die nuwe Amerikaanse ekonomiese sanksies teen Iran blykbaar doeltreffend is, kan toenemende druk Iran tot uiterste maatreëls dwing. Amerika se Tesourie het verlede maand ʼn reeks nuwe sanksies teen Iran se ekonomie aangekondig. Die Amerikaanse leër het ook aanvalle teen Teheran hervat. Iran het vergeldingsaanvalle […]
# Die regering het konsessie-lening-finansiering van ongeveer 5,6-miljard-rand bekom om Nasionale Tesourie se Handelsdiens-hervormingsprogram vir metro’s te ondersteun. Die befondsing kom van die Duitse en Franse Ontwikkelingskorporasie deur KfW-ontwikkelingsbank en die Franse Ontwikkelingsagentskap. Die program se doelwit is om elektrisiteit, water en sanitasie, en vaste-afvalbestuur in Suid-Afrika se agt metropolitaanse munisipaliteite om te keer. Die […]
# US deputy president JD Vance says they won’t set a timeline for the Iran war to end, suggesting instead it was up to Tehran to conclude the conflict that started six months ago. The two sides have returned to a cycle of back-and-forth strikes as Iran seeks to maintain control of the Strait of […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sê haar departement sal voortgaan om nou saam met Interpol Suid-Afrika en ander relevante wetstoepassingsagentskappe te werk om gevalle van kinderhandel aan te spreek. Dit volg nadat twee Suid-Afrikaanse meisies van onderskeidelik 9 en 15 jaar oud, wat in 2024 in Malawi verkoop is, veilig gerepatrieer is. […]
# Die Amerikaanse feminis, joernalis en politieke aktivis, Gloria Steinem, is op 92-jarige ouderdom oorlede. Sy het in die laat 1960’s en vroeë 1970’s die gesig van die tweede fase van vroueregte geword en was meer as 50 jaar gelede medestigter van die Women’s Action Alliance, ‘n groep wat toegewy is aan die stryd teen […]