# Israeli Defence minister, Israel Katz, says the country’s growing export figures reinforce its position as a leading defence-technology power. Israel’s defence exports reached a record 314-billion-rand in 2025, marking the fifth consecutive year of growth, more than doubling in five years and quadrupling in a decade. The growth was largely driven by missile, rocket, […]
# Ukraine’s Foreign minister, Andrii Sybiha, says the latest strikes by Russia show president Vladimir Putin is running out of options. Moscow launched massive missile and drone attacks in Kyiv and the central city of Dnipro yesterday morning, killing at least 22 people, including two children. Russia says the systematic strikes were retaliation for last month’s […]
President Cyril Ramaphosa says global conflicts and rising oil prices could slow South Africa’s economic recovery. In his Presidency budget vote speech in Parliament, Ramaphosa said tensions in regions such as the Middle East have driven up energy and fertiliser costs, which may affect inflation and the cost of living. He cautioned that these external […]
# Hundreds of foreign nationals have been displaced following a wave of anti-immigrant protests across parts of the Western Cape, including Kleinmond, Gansbaai and Mossel Bay. According to News24, migrants, mainly from Malawi and Mozambique, fled their homes and sought shelter in community halls, while others are hiding in nearby areas. In Mossel Bay, several […]
# Honderde buitelandse burgers is ontheem na ‘n vlaag protesoptogte teen immigrante oor dele van die Wes-Kaap, insluitend Kleinmond, Gansbaai en Mosselbaai. Volgens News24 het migrante, hoofsaaklik van Malawi en Mosambiek, uit hul huise gevlug en skuiling in gemeenskapsale gesoek, terwyl ander in nabygeleë gebiede wegkruip. In Mosselbaai is verskeie sterftes en die afbrand van […]
# President Cyril Ramaphosa sê globale konflikte en stygende oliepryse kan Suid-Afrika se ekonomiese herstel vertraag. Ramaphosa het in sy begrotingspos-toespraak vir die Presidensie in die Parlement gesê spanning in streke soos die Midde-Ooste het energie- en kunsmiskoste laat styg, wat inflasie en die lewenskoste kan beïnvloed. Hy het gewaarsku dat hierdie eksterne druk ook […]
# ‘n Nuwe internasionale studie toon rokers wat van tradisionele sigarette oorskakel na alternatiewe nikotienprodukte, kan hul eie welstand en dié van die publiek verbeter. Volgens Kurt Yeo se artikel in BusinessTech het Ipsos-navorsing in vyf lande, bevind geliefdes van voormalige rokers het beter gesondheid, gemoedstemming, sosiale interaksie en lewensgehalte aangeteken in rokers wat damprook, […]
# Twee mense is doodgeskiet in die sentrale Keniaanse dorp Nanyuki te midde van versetoptrede teen Amerikaanse planne om ‘n Ebola-kwarantynsentrum in ‘n nabygeleë militêre basis te vestig. Honderde betogers het Maandag in die strate opgeruk, paaie versper en buitebande verbrand terwyl polisie traangas gebruik het om die skare uiteen te jaag. Die Amerikaanse plan […]
# Libanon het ‘n gedeeltelike skietstilstand tussen Hizbollah en Israel aangekondig, wat neerkom op ‘n beperkte afskaling van aanvalle waarin duisende mense dood is en die Amerikaans-Israelse oorlog met Iran aangevuur het. Libanon se ambassade in Washington sê dit sal nie die aanvalle beëindig nie, maar vra Israel om nie Beiroet en sy voorstede wat […]