# Die Verenigde Nasies sê burgerlike ongevalle in Oekraïne neem toe en humanitêre toestande verswak. In September is minstens 328 burgerlikes in Kiëf dood en twee-duisend-105 beseer – 85-persent meer as ‘n jaar vantevore. Die meeste burgerlike sterftes is in Kremenchuk, Izium en Kiëf aangeteken. Die VN se direkteur vir Europa en Sentraal-Asië, Kayoko Gotoh, sê alle aanvalle op burgerlikes en burgerlike infrastruktuur is ʼn skending van internasionale humanitêre wette en moet onmiddellik ophou:
VN waarsku oorlog in Oekraïne raak meer onvoorspelbaar en gevaarlik [KLANK]
ENG GotohOnCivilians