# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, beskryf die Republikeinse kongreslid, Thomas Massie, se ampsklag-pogings teen hom as ʼn “klug” en “politieke spektakel”. Massie beskuldig Hegseth dat hy onwettig en sonder die Kongres se toestemming oorlog teen Iran maak, en die mag van sy amp misbruik. Die poging sal waarskynlik misluk, aangesien die Republikeine tot Januarie in beheer van die Kongres bly. Hegseth sê geen vorige ministers van Verdediging is in ʼn staat van beskuldiging geplaas omdat hulle “wettige militêre operasies” uitgevoer het nie:
Hegseth sê ampsklagpoging teen hom is ’n “politieke spektakel” [KLANK]
ENG HegsethOnImpeachment