# US Secretary of State, Marco Rubio, has denied today’s meeting with Pope Leo is an attempt to reset diplomatic relations with the Vatican. Relations between the pontiff and president Donald Trump have deteriorated, with Trump launching personal attacks, branding Leo weak and terrible. The first American pope in history has been critical of the […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en Voorkoming monitor 82 passasiers en ses bemanningslede wat op 25 April op ʼn Airlink-vlug van die eiland Sint Helena na Johannesburg gereis het. Dit volg nadat ʼn 69-jarige Nederlandse vrou wat ʼn passasier op die vlug was, kort na haar aankoms aan die hantavirus dood is. […]
# The World Health Organisation and the Africa Centres for Disease Control and Prevention are monitoring 82 passengers and six crew members who travelled on an Airlink flight from the Atlantic island of St. Helena to Johannesburg on April 25th. This comes after a 69-year-old Dutch woman, who was a passenger on the flight, died […]
# Fisiese teen-semitiese aanvalle het volgens die Anti-Defamation League se jaarverslag in 2025 in Amerika met vier-persent gestyg, terwyl aanvalle met gevaarlike wapens met 39-persent toegneem het. Daar was ses-duisend-274 gevalle van teen-semitiese aanrandings, teistering en vandalisme verlede jaar. Dit is gemiddeld 17 per dag. In een voorval in Mei verlede jaar is twee personeellede […]
# Antisemitic physical assaults increased by four-percent in the United States in 2025, while assaults involving a deadly weapon went up by 39-percent. This is according to the Anti-Defamation League’s annual report. There were a total of six-thousand-274 incidents of antisemitic assaults, harassment, and vandalism last year, an average of 17 incidents per day. One […]
# Israelse magte het Beiroet se suidelike voorstad bombardeer in die eerste aanval op die Libanese hoofstad sedert die begin van Amerika se skietstilstand met die gewapende groep Hezbolla verlede maand. Eerste minister Benjamin Netanyahu sê hy het die aanval, wat die bevelvoerder van die elite Radwan-mag in die visier gehad het, self goedgekeur. Hy […]
# Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor vra Israel om onmiddellik twee lede van die Global Sumud Flotilla, wat in internasionale water aangehou word, vry te laat. Saif Abukeshek en Thiago de Avila was onder tientalle aktiviste wat as deel van ʼn flottielje op pad was na Gaza, maar Israelse magte het hulle op 30 April in […]
# Die media-magnaat en filantroop, Ted Turner wat CNN gestig het, is op 87-jarige ouderdom dood. Die sakeman van Atlanta het die moderne 24-uur nuuskultuur begin toe hy die CNN-kanaal in 1980 bekendgestel het. Turner is as ʼn visionêr beskou en was in 1991 TIME Magazine se “Man van die Jaar”. Hy het in 2018 […]
# Israeli forces bombed Beirut’s southern suburbs, marking the first strike in the Lebanese capital since the beginning of the US-brokered ceasefire with armed group Hezbollah last month. Prime minister Benjamin Netanyahu says he had personally approved the strike, which targeted a commander of the group’s elite Radwan Force. He says the Radwan terrorists are responsible […]