# The Nigeria Centre for Disease Control and Prevention says it has identified two additional suspected cases of Ebola and 53 primary contacts. The virus was first detected in a woman who arrived in the capital, Abuja, on the eleventh of this month from Uganda. The 42-year-old woman is the wife of a Swiss embassy […]
# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, beklemtoon die behoefte aan behoorlike sekerheidswaarborge vir Kiëf in enige ooreenkoms om die oorlog te beëindig. Oekraïne, Amerika en Rusland sal na verwagting vroeg volgende maand vergader om onderhandelings te hernu. Zelensky sê hulle is gereed daarvoor en beklemtoon indien dit ʼn grondgebied-kwessie is, moet dit op leierskapsvlak hanteer […]
# Die vakverbond SAFTU vra dok- en hawe-werkers en hul vakbonde in Suid-Afrika en Afrika om Vrydag aan te sluit by die internasionale dag van aksie teen oorlog en die militarisering van hawens. Dit volg ná die Istanboel-verklaring wat dokwerker-vakbonde in Mei vanjaar aanvaar het, en waar die boodskap was dat dokwerkers nie ʼn skakel […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has stressed the need for robust security guarantees for Kyiv in any deal aimed at ending the war. A meeting between Ukraine, the US and Russia is expected to be held in November, in a bid to revive negotiations. Zelensky says they are ready to talk, emphasising that if it’s […]
# Serwië se langdiens-leier, Aleksandar Vučić, het ná ʼn blits-parlementsverkiesing sy nederlaag teen ʼn student-geleide beweging aanvaar wat sy 12 jaar aan bewind beëindig. Die Students’ List, met hoofkandidaat Ilija Srdanović, betoog reeds twee jaar lank teen die regering van Vučić se Serwiese Progressiewe Party en beskuldig hom van korrupsie en dat hy demokrasie ondermyn. […]
# Union federation SAFTU is calling on dock, harbour and port workers and their unions in South Africa and Africa to join the International Day of Action against War and the Militarisation of Ports on Friday. This follows the Istanbul Declaration adopted by dockworkers’ unions in May this year, where the message was that dockworkers […]
# Brasilië se linkse president, Luiz Inácio Lula da Silva, is vir ʼn vierde nie-agtereenvolgende termyn verkies nadat hy sy regsgesinde teenstander en Trump-bondgenoot, Flávio Bolsonaro, in die herstemming geklop het. Die 80-jarige Lula het 51,75-persent van die stemme gekry teenoor sy 45-jarige teenstander se 48,25-persent. Dis die eerste keer sedert 1989 dat ʼn kandidaat […]
# Serbia’s long-standing leader Aleksandar Vučić has conceded defeat to a student-led protest movement in snap parliamentary elections, bringing his 12 years in power to an end. The Students’ List, with its lead candidate Ilija Srdanović, has spent two years protesting against Vucic’s Serbian Progressive Party government, accusing it of corruption and dismantling democracy. Vucic, […]
# Die leier van Frankryk se National Rally-party, Marine Le Pen, sê die land se huidige situasie is weens sy leiers, nie sy mense nie. Dit volg nadat Frankryk die naweek onder ʼn nuwe vlaag betogings deurgeloop het waartydens meer as ʼn duisend mense Saterdag in hegtenis geneem is. Le Pen het met die bekendstelling […]