# Die ANC in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die bevestigde Hantavirus-geval in die metro. ‘n Britse burger ontvang tans behandeling in ‘n privaat hospitaal in Sandton vir die seldsame maar dodelike siekte. Hy is een van vyf vermeende gevalle wat gekoppel is aan ‘n uitbreking op ‘n Nederlandse passasierskip waartydens drie mense dood is. […]
# The ANC in Johannesburg has expressed concern about the confirmed presence of a Hantavirus case in the metro. A British national is currently receiving treatment at a private hospital in Sandton for the rare but deadly disease. He is one of five suspected cases linked to a Hantavirus outbreak on a Dutch-flagged cruise ship […]
# Die African Peoples Convention het kommer uitgespreek oor die Hantavirus. ‘n Geval van die seldsame maar dodelike siekte is bevestig nadat die toestand van ‘n pasiënt aan boord van die passasierskip MV Hondius, wat op sy reis oor die Atlantiese Oseaan was, sy oorplasing na ‘n Johannesburgse hospitaal genoodsaak het. Drie passasiers wat aan […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die aanvanklike Amerikaans-Israelse aanslag teen Iran, Operasie Epic Fury, is verby nadat die doelwitte bereik is. Die vlaag lugaanvalle het op 28 Februarie begin. Teheran het gereageer deur die Seestraat van Hormoes te versper waardeur 20-persent van die wêreld se olie- en vloeibare aardgas-voorraad gewoonlik […]
# US Secretary of State, Marco Rubio, says the initial US-Israeli offensive in Iran, “Operation Epic Fury”, is over after achieving its objectives. The operation began on 28 February when the US and Israel launched a wave of air strikes on Iran. Tehran responded by blocking the Strait of Hormuz, through which 20-percent of the […]
# The African Peoples Convention has expressed concern about the Hantavirus. A case of the rare but deadly disease was confirmed after the condition of a patient aboard the cruise ship MV Hondius, which was on its voyage across the Atlantic Ocean, necessitated his medical evacuation to a Johannesburg hospital. Three passengers who were aboard the […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ‘n span Suid-Afrikaanse dieregesondheidkundiges sal Brasilië later die maand besoek vir kennisuitruiling oor bek-en-klouseer, naspeuring en toesigmetodes. Hy sê hierdie vennootskap kan die weg baan vir ‘n voorgestelde Brasilië-Suid-Afrika Biosekuriteitskorridor, wat biosekuriteit as handelsversperring in ‘n brug vir ekonomiese groei sal omskep. Steenhuisen sê Suid-Afrika se strategie […]
# President Donald Trump sê “Projek Vryheid”, die vlootoperasie om kommersiële skepe deur die Straat van Hormoes te lei, sal vir ‘n kort tydperk onderbreek word. Hy sê dit is om te kyk of ‘n ooreenkoms tussen die VSA en Iran gefinaliseer kan word. In ‘n plasing op Truth Social het Trump beklemtoon die Amerikaanse […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, says a team of South African animal health experts will visit Brazil later this month for an intensive knowledge exchange on foot-and-mouth disease, traceability, and surveillance methods. He says this partnership could pave the way for a proposed Brazil–South Africa Biosecurity Corridor, which would turn biosecurity from a trade […]