# Five Italians have died in a scuba diving accident in the Maldives. According to the Italian foreign ministry in Rome the divers are believed to have died while attempting to explore caves at a depth of 50 metres. Four of the divers were part of a University of Genoa team, including professor of ecology […]
# Vyf Italianers is dood in ‘n skubaduik-ongeluk in die Maldive. Die Italiaanse Ministerie van Buitelandse Sake in Rome sê die duikers het vermoedelik gesterf toe hulle grotte wou verken op ‘n diepte van 50 meter. Vier van die duikers was deel van ‘n span van die Universiteit van Genua, insluitend ‘n professor in Ekologie, […]
# Afrika se topgesondheidsagentskap het ‘n Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo se oostelike Ituri-provinsie verklaar. Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming sê ongeveer 246 gevalle en 65 sterftes is aangemeld, hoofsaaklik in die goudmyndorpe Mongwalu en Rwampara. Die sentrum reël tans ‘n vergadering met buurlande en ander internasionale vennote om reaksiepogings en […]
# Twee wêreldwye voedselmoniteringsliggame waarsku gebiede in suidelike Somalië verkeer in gevaar van hongersnood, met een distrik wat ‘n vlak van honger bereik het wat laas in 2022 ervaar is. Somalië, een van die wêreld se mees voedselonsekere nasies weens die gereelde droogte, konflik en armoede, het laas in 2011 met hongersnood geworstel, toe ongeveer […]
# Two global food monitors say areas of southern Somalia are at risk of famine, with one district reaching a level of hunger not seen in the country since 2022. One of the world’s most food-insecure nations because of frequent drought, conflict and poverty, Somalia last experienced famine in 2011, when around 250-thousand people died, […]
# Africa’s top health agency has declared an Ebola outbreak in the Democratic Republic of Congo’s eastern Ituri province. The Africa Centres for Disease Control and Prevention said around 246 cases and 65 deaths have been reported, mainly in the gold-mining towns of Mongwalu and Rwampara. The centre is convening a meeting neighbouring countries and […]
# AfriForum sê die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, moet duidelikheid verskaf rondom die huidige status van pogings om die Gupta-broers uit die Verenigde Arabiese Emirate te laat uitlewer. Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het verlede jaar verklaar hy sal ‘n nuwe aansoek indien vir die uitlewering van Rajesh en Atul Gupta, wat verdink […]
# AfriForum says National Director for Public Prosecutions, Andy Mothibi, must provide clarity regarding the current status of efforts to extradite the Gupta brothers from the United Arab Emirates. Last year, the Investigating Directorate Against Corruption stated it would submit a fresh application for the extradition of Rajesh and Atul Gupta, suspected of involvement in […]
# Skepe van die Global Sumud-flottielje het ‘n derde keer vanaf die suide van Turkye gevaar nadat Israel vroeëre pogings om hulp aan Gaza te lewer, in internasionale water onderskep het. Die flottielje het op 12 April uit Spanje gevaar, maar Israelse magte het vaartuie onderskep, meer as 100 pro-Palestynse aktiviste na Kreta geneem en […]