# Nege mense is dood nadat ’n Learjet wat uit Austin, Texas, na die Bahamas onderweg was, gister in ’n woonbuurt in Palm Beach, Florida, neergestort het. ’n Video toon hoe die vliegtuig skerp afduik en naby ’n hoofpad in ’n reuse-vuurbal ontplof. Minstens 600 inwoners is uit die gebied ontruim. Die ongeluk is die […]
# Agt mense, insluitend ʼn kind, is gister in Israelse aanvalle in Gaza dood en ses is beseer, ten spyte van ʼn skietstilstand wat verlede jaar in Oktober ingestel is. Volgens Gaza se binnelandse ministerie was vyf polisiebeamptes wat met gewone pligte in Al-Mawasi besig was. In ʼn ander aanval is drie Palestyne, onder andere […]
# A Learjet flying from Austin, Texas, to the Bahamas crashed into a Palm Beach County neighbourhood in Florida yesterday, killing all nine people aboard. In a video, the aircraft can be seen nose-diving and erupting into a giant fireball near a major roadway. At least 600 residents were evacuated. The crash is the second […]
# Pous Leo sê hy hoop die skietstilstand in die Russies-besette Oekraïnse dorp, Oleshky, en die humanitêre sending kan die weg baan vir groter vredespogings in Kiëf. Amerika se presidentsvrou, Melania Trump, het die skietstilstand bewerkstellig sodat hulp verleen kan word en inwoners deur humanitêre roetes kan ontruim. Die pous sê die samewerking tussen Rusland […]
# Israeli strikes killed eight people, including a child, and wounded six in Gaza yesterday, despite a ceasefire that came into effect in October last year. According to Gaza’s Interior Ministry, five police officers were killed while they were carrying out their regular duties in Al-Mawasi. In a separate attack, three Palestinians, including a father […]
# Die Duitse minister van Binnelandse Sake, Alexander Dobrindt, het gewelddadige linkse groepe en aanstigters uit migrantegemeenskappe beskuldig dat hulle die vreedsame betogings oor die naweek gekaap het. Betogings oor die lewenskoste, wat deur die ‘Gen Z has got this!’-beweging gereël is, het gewelddadig geraak toe gemaskerde betogers winkels in Frankfurt, Berlyn, Keulen en Hamburg […]
# Pope Leo says he hopes the ceasefire in the Russian-occupied Ukrainian town of Oleshky and the humanitarian mission can pave the way for broader peace efforts in Kyiv. Brokered by US First Lady Melania Trump, the ceasefire allows for the delivery of aid and the safe evacuation of residents through humanitarian corridors. The Pontiff […]
# Germany’s Interior minister Alexander Dobrindt has accused violent left-wing groups and troublemakers from migrant communities of hijacking peaceful protests over the weekend. Cost-of-living demonstrations organised by the ‘Gen Z has got this!’ movement turned violent as masked rioters looted shops in Frankfurt, Berlin, Cologne and Hamburg. Police had to use water cannons to disperse crowds. […]
# ‘n Federale regter in Amerika het president Donald Trump se lastersaak teen die Wall Street Journal van die hand gewys. Trump het verlede jaar die publikasie, wat Rupert Murdoch besit, gedagvaar vir sowat 167-miljard-rand oor berigte dat hy glo ‘n verjaardagbrief aan die omstrede seksoortreder Jeffrey Epstein geskryf het. Trump ontken dit egter en […]