# Die Suid-Afrikaanse rand het tot sy laagste vlak in byna drie weke verswak namate stygende spanning in die Midde-Ooste die Amerikaanse dollar versterk en verwagtinge van hoër Amerikaanse rentekoerse verhoog het. Die rand het gister net onder 16-rand-50-sent teenoor die dollar verhandel voor die vrystelling van Suid-Afrika se mynbouproduksiesyfers en belangrike Amerikaanse inflasiedata. Hoër […]
# The South African rand has weakened to its lowest level in almost three weeks as rising tensions in the Middle East boosted the US dollar and increased expectations of higher American interest rates. The local currency yesterday at one stage traded just below 16-rand-50-cents to the dollar ahead of the release of South Africa’s […]
# Professor Aqiel Dalvie van die Universiteit van Kaapstad neem deel aan ‘n nuwe dokumentêr in die Verenigde Koninkryk wat die impak van omgewingschemikalieë op vrugbaarheid ondersoek. Sy navorsing in Suid-Afrika het wydverspreide blootstelling aan plaagdoders in kwesbare gemeenskappe gevind, met studies wat ‘n moontlike verband tussen vrugbaarheidsprobleme by volwassenes en kinders aandui. Die dokumentêr […]
# University of Cape Town professor Aqiel Dalvie is featured in a new United Kingdom documentary examining the impact of environmental chemicals on fertility. His research in South Africa has found widespread pesticide exposure in vulnerable communities, with studies indicating possible links to fertility problems in adults and children. The documentary aims to raise awareness […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het minder as die helfte van die befondsing ontvang wat nodig is om die Ebola-uitbreking in die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo te beveg. Die organisasie het aan Reuters gesê hy het sowat 40-persent van sy aanvraag vir 1,9-miljard-rand ontvang om die Bundibugyo-uitbreking te bekamp, waarvoor daar geen bewese behandeling of entstof […]
# Die Kremlin sê veiligheidswaarborge vir Oekraïne is nie moontlik sonder Russiese deelname nie. Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, het vroeër gesê Moskou behoort geen rol te speel in die opstel van sulke reëlings nie en dit moet deur Oekraïne en sy bondgenote beslis word. Die Kremlin se woordvoerder, Dmitri Peskov, sê dit toon duidelik […]
# ‘n Een-en-dertigjarige internasionale dwelmmuil is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in hegtenis geneem nadat owerhede beslag gelê het op dagga ter waarde van ‘n geraamde 2,9-miljoen-rand. Die polisie sê die verdagte het gisteraand via Dubai uit Thailand geland en is onderskep tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie tussen die Valke, die Grensbestuursowerheid, Doeane, […]
# The World Health Organisation has received less than half the funding it needs to fight the Ebola outbreak in the eastern Democratic Republic of Congo. It told Reuters it has received about 40-percent of its 1,9-billion-rand appeal to tackle the Bundibugyo outbreak, for which there is no proven treatment or vaccine. Government data shows […]
# Die AmaZulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, bepleit respek vir Suid-Afrika se immigrasiewette en sê gedeelde kulturele en geskiedkundige bande in Suider-Afrika behoort nie onwettige migrasie te regverdig nie. Die koning het tydens ‘n amptelike besoek aan Zimbabwe aan president Emmerson Mnangagwa gesê Afrika-identiteit oorskry landsgrense, maar soewereine nasies het die reg om hul immigrasiewette af te […]