# President Cyril Ramaphosa says the American Chamber of Commerce in South Africa is a firm advocate for strengthening trade, investment, and commercial ties between the two countries. More than 600 American companies are operating in the country, and it is estimated that US companies employ more than 250-thousand South Africans. Addressing the American Chamber […]
# US First Lady Melania Trump has strongly denied reports that she had a relationship with the late disgraced financier and sex offender Jeffrey Epstein and his accomplice Ghislaine Maxwell. The Epstein files released by the Justice Department earlier this year contained a 2002 email between her and Maxwell, calling it nothing more than casual correspondence. […]
# Die Verenigde Koninkryk se minister van Verdediging, John Healey, beskuldig Rusland dat hy die Iran-oorlog gebruik om vyandelike aktiwiteite teen Europa uit te voer. Dit volg nadat Brittanje, Noorweë en ander lande gereageer het op die afgelope weke se toenemende Russiese aktiwiteit in die Noord-Atlantiese Oseaan. Healey sê tydens die maand lange operasie is […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê hy het sy kabinet beveel om regstreekse gesprekke met Libanon te begin. Hy sê die fokus sal wees op die ontwapening van Hizbollah en die vestiging van vreedsame betrekkinge tussen die twee lande. Dit volg na die Israelse weermag se grootste aanval op Libanon, waartydens meer as 200 […]
# UK Defence Secretary, John Healey, has accused Russia of using the distraction of the Iran war to ramp up malign activity against Europe. This comes as Britain, Norway, and other countries have responded to increased Russian activity in the North Atlantic in the past few weeks. Healey says a month-long operation was conducted, which […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says he has ordered his cabinet to open direct talks with Lebanon. He says the focus will be on disarming Hezbollah and establishing peaceful relations between the two countries. This comes as the Israeli Defence Force launched its biggest attack on Lebanon on Wednesday, killing over 200 people. The […]
# ActionSA het die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, gevra vir ‘n dringende vergadering om die wetgewing oor die beskerming van verklikkers te versnel. Malebo Kobe van die party sê die Wet op Afgestorwe Verklikkers beoog om die Wet op Openbare Verkryging te wysig, verbeterde beskerming te bied, aansporings te skep en privaat vervolgings moontlik […]
# Duikers van die Meksikaanse weermag het ‘n mynwerker uit ‘n oorstroomde ondergrondse tonnel gered twee weke nadat hy vasgekeer is. Francisco Zapata Nájera was 300 meter ondergronds vasgekeer nadat ‘n wal by die goudmyn in die noordelike staat Sinaloa ineengestort het. Die soektog duur voort om ‘n ander mynwerker wat steeds vermis word op […]
# Suid-Afrika se aandelemark het die hoogste posisie in Bank of America se jongste streeksranglys behaal. Die verslag plaas die land voor eweknieë in Oos-Europa, die Midde-Ooste en Afrika, en verwys na sterk dividende en aantreklike waardasies. Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel sê die ranglys weerspieël die veerkragtigheid van plaaslike markte teen globale druk. Amptenare hou […]