# Oliepryse het wêreldwyd skerp gedaal en aandelemarkte skerp gestyg nadat die VSA en Iran op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee weke ooreengekom het. Dit sluit die heropening van die belangrike Straat van Hormoes in. Die prys van Brent-ruolie, die internasionale maatstaf, het met ongeveer 13-persent gedaal tot 94-dollar-80 sent per vat, maar bly hoër […]
# Global oil prices have fallen sharply and stock markets have jumped after the US and Iran agreed to a conditional two-week ceasefire deal that includes the reopening of the key Strait of Hormuz waterway. The price of benchmark Brent crude fell by about 13-percent to 94-dollar-80-cents a barrel, but remain higher than before the […]
# Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, sê sy land is gereed om miljarde rand se beleggings te bring, maar daar is steeds belangrike uitdagings. Hy het in Pretoria gesê hy is bekommerd oor privaat eiendomsregte en eienaarskapsvereistes vir buitelandse ondernemings, wat groot beleggers kan afskrik. Bozell erken Suid-Afrika se unieke geskiedenis en sê […]
# US ambassador to South Africa, Brent Bozell, says his country is ready to bring billions of rand in investment, but key challenges remain. Speaking in Pretoria, Bozell highlighted concerns around private property rights and ownership requirements for foreign companies. He says these issues may deter major investors. Bozell acknowledges South Africa’s unique history and […]
# Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, verwelkom die skietstilstand tussen Amerika, Israel en Iran en beskryf dit as ‘n positiewe stap na bestendigheid. Die skietstaking is deur Pakistan bemiddel en volg ná 40-dae van reuse-gevegte. Dit verlig spanning in die Midde-Ooste en die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes is heropen. Dit verminder ook vrese […]
# ActionSA het ‘n strafsaak aanhangig gemaak en klagtes ingedien by die Openbare Beskermer en die Parlement se Etiekkomitee teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, oor onverklaarde luukse voertuie van ‘n miljoen-rand. Tolashe beweer Chinese amptenare het die voertuie aan die ANC-Vroueliga geskenk, maar rekords toon dis in haar kinders se name geregistreer. […]
# US ambassador to South Africa, Brent Bozell, has welcomed the ceasefire between the US, Israel and Iran, describing it as a positive step toward stability. The two-week truce brokered by Pakistan follows 40-days of intense conflict and should ease tensions in the Middle East and reopen the strategically-important Strait of Hormuz. This reduces fears […]
# ‘n Dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van Pretoria, Chris Isike, kritiseer die Amerikaanse president, Donald Trump, se dreigement om Iran se hele beskawing te bombardeer en uit te wis en noem dit volksmoord. Hy waarsku dit kan die gevaar van aanvalle verhoog en skend internasionale humanitêre reg. Isike voeg by die situasie […]
# Hizbollah-militante in Libanon het vanoggend aanvalle op Noord-Israel en Israelse soldate in Libanon gestaak nadat ‘n skietstilstand tussen Amerika en Iran aangekondig is. Die sleuteltussenganger, die Pakistanse eerste minister, Shehbaz Sharif, sê die skietstaking van twee weke sluit Libanon in, waar ‘n nuwe oorlog tussen die Irans-gesteunde Hizbollah en Israel vroeg verlede maand uitgebreek […]