# Iran se ministerie van Buitelandse Sake sê hy gaan die oorlog se uitslag slegs aanvaar wanneer besonderhede volgens ʼn tienpunt-vredesplan wat Pakistanse bemiddelaars aan Amerika oorhandig het, gefinaliseer is. Teheran het ingestem om tydens die skietstilstand van twee weke saam met die weermag ʼn veilige deurgang deur die Straat van Hormoes te koördineer. Die […]
# Die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne hersien die plaaslike brandstofprysmeganisme en die proses sal einde Maart volgende jaar afgehandel wees. Die regering het verlede week die algemene brandstofheffing tydelik met drie rand per liter verlaag om verbruikers tegemoet te kom te midde van skerp internasionale brandstofprysstygings weens die konflik in die Midde-Ooste. Die Direkteur […]
# Iran’s Foreign Ministry says it will only accept the war’s conclusion once details are finalised in line with a ten-point peace plan submitted to the US via Pakistani intermediaries. This comes as Tehran has agreed to coordinate with the military a safe passage through the Strait of Hormuz during the two-week ceasefire with the […]
# Union federation Saftu says US president Donald Trump’s continued threats to Iran represent a real and present danger to global peace. Trump had threatened to launch massive strikes against Iranian energy and transportation infrastructure if Tehran did not make a peace deal, which was halted as he agreed to a two-week ceasefire. Saftu’s Asive […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het ingestem om beplande militêre aanvalle teen Iran vir twee weke op te skort. Hy het met massiewe aanvalle teen Iran se energie- en vervoerinfrastruktuur gedreig indien Teheran nie ʼn ooreenkoms aanvaar nie. Pakistan het as bemiddelaar opgetree om die skietstilstand te bewerkstellig. Trump sê dis onderhewig […]
# The Department of Mineral and Petroleum Resources says it is reviewing the local fuel price mechanism, with the process to be completed in March next year. Last week, the government announced a temporary three-rand reduction in the general fuel levy to cushion consumers, as fuel prices have skyrocketed due to the Middle East conflict. […]
# Rusland en China het ʼn afgewaterde Bahrein-geleide konsepresolusie, wat bewakende, gekoördineerde pogings aanmoedig om die Straat van Hormoes te heropen, by die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad geveto. Elf lande het daarvoor gestem, en twee raadslede, Pakistan en Colombia, het buite stemming gebly. Een vyfde van die wêreld se olie word gewoonlik deur die Straat […]
# US president Donald Trump says he has agreed to suspend planned military strikes against Iran for two weeks. He had threatened to launch massive strikes against Iranian energy and transportation infrastructure if Tehran did not make a deal. The two-week cease is a result of a request from mediator Pakistan. Trump says this is […]
# Business Leadership South Africa sê die land se markte het wêreldwye druk van verkooppryse beter as ander hanteer en hervormingsmomentum onderskei dit van ander opkomende markte wat die oliekrisis hanteer. Dit volg nadat die Midde-Oosterse konflik en sluiting van die Straat van Hormoes oliepryse wêreldwyd laat styg het. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, […]