# The MV Hondius cruise ship, which is at the centre of the hantavirus outbreak, docked in Tenerife, Spain, on Sunday. The ship arrived in the Canary Islands carrying 146 people, after three people died of the virus and eight more became ill. So far, passengers from Spain, France, the UK, Canada, Belgium, and the Netherlands […]
# The DA has welcomed the latest announcement of a 5.8-billion-rand loan agreement between the French Development Agency and Transnet to reduce the carbon emissions of the entity’s rail and port operations. The party’s Andrew de Blocq says France is South Africa’s largest foreign investor. He says these funds will be used in transitioning to a low-carbon operating […]
# Die DA verwelkom die aankondiging van ‘n nuwe leningsooreenkoms ter waarde van 5,8-miljard-rand tussen die Franse Ontwikkelingsagentskap en Transnet om die koolstofuitstralings van die spoor- en hawewerksaamhede te verminder. Andrew de Blocq van die party sê Frankryk is Suid-Afrika se grootste buitelandse belegger. Hy sê hierdie fondse sal gebruik word om oor te skakel […]
# Ten minste 12 beamptes is dood tydens ‘n motorbomaanval by ‘n polisiestasie in noordwes Pakistan, gevolg deur ‘n hinderlaag op beamptes wat na die toneel gejaag het om te help. Die struktuur is verwoes en bakstene, verkoolde wrakstukke en beskadigde voertuie is oor die gebied versprei. Die polisie sê drie personeellede is lewend gevind […]
# A car bombing at a police post in northwestern Pakistan followed by an ambush on police personnel rushing to the scene to provide backup has killed at least 12 officers. The structure was reduced to rubble, with bricks, charred wreckage, and mangled vehicles scattered around the area. The police said three personnel were found […]
# Die Russiese president Vladimir Putin het Saterdag gesê hy dink die oorlog in Oekraïne is byna oor. Sy opmerkings volg enkele ure ná sy belofte van oorwinning in Oekraïne tydens Moskou se mees afgeskaalde Oorwinningsdag-viering in jare. Putin sê hy is bereid om te onderhandel oor nuwe veiligheidsreëlings vir Europa en sy voorkeur-onderhandelingsvennoot is […]
# Russian President Vladimir Putin said on Saturday that he thought the Ukraine war was coming to an end. His remarks came just hours after he had vowed victory in Ukraine at Moscow’s most scaled-back Victory Day parade in years. He also said he would be willing to negotiate new security arrangements for Europe, and […]
# Die Amerikaanse Departement van Verdediging het Vrydag nadat president Donald Trump ‘n opdrag gegee het, talle voorheen geklassifiseerde lêers oor beweerde waarnemings van vreemde vlieënde voorwerpe vrygestel om wat hy noem, “ongekende deursigtigheid” aan die Amerikaanse volk te verskaf. Ontleders sê egter baie van die dokumente is reeds beskikbaar gestel. Die vrygestelde dokumente, foto’s […]
# BirdLife International sê veranderende reise van voëls in die wêreld toon werklike druk op die natuurlike stelsels waarvan die wêreld afhanklik is. Vandag is Wêreld Trekvoëldag met die tema, “Elke Voël Tel – Jou Waarnemings Maak Saak”. BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, sê trekvoëls dra voedingstowwe oor oseane, bestuif plante, versprei sade […]