# Die Oekraïnse president, Volodimir Zelensky, is gereed om onmiddellik te onderhandel vir ‘n vinnige, blywende vredesooreenkoms met Rusland. Kiëf en sy Europese bondgenote het voorstelle uitgewerk om vredespogings te bevorder, insluitend ‘n moontlike drieledige gesprek tussen die leiers van Oekraïne, Rusland en Amerika. Dit maak ook voorsiening vir die uitruil van gevangenes en ‘n maritieme skietstilstand. Zelensky herhaal geen gesprek oor Oekraïne se toekoms kan geldig of geloofwaardig wees sonder Kiëf se deelname nie:
Zelensky sê Oekraïne is gereed vir samesprekings en steun ondersoek van verskillende moontlikhede [KLANK]
ENG ZelenskyOnEndingWar