# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het Amerika en Israel se voortgesette oorlog teen Iran veroordeel. Die konflik het reuseverwoesting vir die mense van Iran veroorsaak en die wapenstilstand ondermyn. Albei lande het die afgelope weke verskerpte militêre aanvalle teen mekaar uitgevoer. Die SAKP sê ondanks openbare uitsprake oor vrede, lyk dit nie of die Amerikaanse […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê sy land is steeds bereid om ʼn diplomatieke oplossing met Iran te bereik. Amerika se Weermag het gisteraand die negende agtereenvolgende nag aanvalle op Teheran uitgevoer. Die afgelope drie weke is minstens 50 mense dood en meer as 500 beseer. Sewentien Amerikaanse soldate is in […]
# Secretary of State Marco Rubio says the US is still open to a diplomatic solution with Iran. The US military launched a ninth consecutive night of strikes in Tehran on Sunday evening. In Iran, at least 50 people have been killed, and more than 500 injured in US strikes over the past three weeks. […]
# The South African Communist Party has condemned the continued US-Israeli war against Iran, which has caused massive devastation to the people of Iran and undermined the ceasefire. Both countries have intensified military strikes against each other in the Middle East in recent weeks. SACP says despite its public declarations of peace, the actions of the […]
# Iran se Islamitiese Rewolusionêre Wag sê die Straat van Hormoes sal onveilig bly as wat hy noem “Amerikaanse aggressie” in die Midde-Ooste voortduur. Dit volg nadat Washington en Teheran vir ‘n negende agtereenvolgende dag wedersydse aanvalle uitgevoer het. Die groep beweer twee tenkskepe, wat nie aan die vereistes voldoen nie is aangeval, nadat hulle […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die sowat 31-miljoen-rand verdedig wat uitgegee is op Suid-Afrika se FIFA Wêreldbeker-program en sê die departement het niks om weg te steek nie. Dit volg nadat politieke partye die uitgawe as verkwistend beskryf het. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê 151 deelnemers, uitsluitend […]
# Die Amerikaanse weermag het Sondagaand die negende agtereenvolgende nag aanvalle op Iran uitgevoer. Dit volg nadat ʼn Amerikaanse soldaat Saterdag in die noorde van Irak dood is, en twee ander Vrydag gesterf het tydens aanvalle in Jordanië. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle sal voortgaan om Iran se militêre vermoë te vernietig. President […]
# Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps says the Strait of Hormuz will remain unsafe as long as what it calls US “aggression” in the Middle East continues. This comes as Washington and Tehran have exchanged strikes for a ninth day of escalating attacks. The IRGC claims that two “non-compliant” tankers were targeted after attempting to cross the […]
# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has defended the approximately 31-million-rand expenditure on South Africa’s Fifa World Cup programme, saying the department has nothing to hide. This follows criticism from political parties that the expenditure was wasteful. The department’s spokesperson, Zimasa Velaphi, says the programme involved 151 participants travelling to Mexico and […]