# President Donald Trump van Amerika sê die Chinese leier, Xi Jinping, het gister tydens samesprekings ingestem om geen militêre toerusting aan Iran te verskaf nie. Beijing was in die 1980’s ʼn belangrike verskaffer van konvensionele wapens aan Iran. Hy het egter in 2015 oordragte gestaak na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad Resolusie 2231 internasionale […]
# US president Donald Trump says Chinese leader Xi Jinping has committed to withholding military equipment from Iran. The commitment was made during talks between the two leaders yesterday. Beijing was a major supplier of conventional weapons to Iran in the 1980s, but largely stopped transfers in 2015 after UN Security Council Resolution 2231 increased international […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds waarsku die voortgesette ontwrigting van Iran druk die wêreldekonomie na ʼn meer “ongunstige” scenario, wat gekenmerk word deur swakker groei en ʼn hoër inflasie-risiko. Hy sê globale groei kan verlangsaam tot 2,5-persent, wat laer is as die verwagte 3,1-persent in sy basislyn-vooruitsig. Die blokkering van die Straat van Hormoes waardeur […]
# Brittanje se minister van Gesondheid, Wes Streeting, het bedank en sê hy het vertroue in eerste minister Keir Starmer verloor. Die eerste minister is toenemend onder druk om te bedank ná die Arbeidersparty se rampspoedige vertoning in verlede week se plaaslike verkiesing. Redes vir sy bedanking sluit in dat progressiewe kiesers vertroue in die […]
# The International Monetary Fund is warning that the continued disruption from the Iran war is pushing the global economy toward a more “adverse” scenario, marked by weaker growth and higher inflation risks. It says global growth could slow to 2.5-percent, down from the 3.1-percent forecast in its baseline outlook. The blocking of the Strait […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy vertrou die onteerde dokter Nandipha Magudumana sal uiteindelik verhoor word en antwoord op die aanklagte teen haar. Sy betwis die wettigheid van haar deportasie uit Tanzanië in die Konstitusionele Hof. Sy is in hegtenis geneem terwyl sy saam met die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester in April 2023 […]
# Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Aragchi, het mede-BRICS-lidlande versoek om die VSA en Israel te veroordeel oor wat hy hul “onwettige aggressie” teen Teheran noem. Hy het gister by die vergadering van ministers van Buitelandse Sake in Nieu-Delhi, Indië, gepraat. Die oorlog in Iran is nou in sy 77ste dag. Aragchi sê […]
# Britain’s Health Secretary, Wes Streeting, has resigned, saying he has lost confidence in prime minister Keir Starmer. The prime minister is facing mounting pressure to step down following the Labour Party’s disastrous performance in the local elections last week. Setting out the reasons for his resignation, he pointed to progressive voters losing faith in […]
# Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Aragchi, het mede-BRICS-lidlande versoek om die VSA en Israel te veroordeel oor wat hy hul “onwettige aggressie” teen Teheran genoem het. Hy het gister by die vergadering van ministers van Buitelandse Sake in Nieu-Delhi, Indië, gepraat. Die oorlog in Iran het sy 77ste dag betree. Aragchi sê […]