# Die roete tussen die Kaapstadse Internasionale Lughawe en OR Tambo in Gauteng was verlede jaar Afrika se besigste lughaweverbinding. Volgens die Internasionale Lugvervoervereniging se Wêreldlugvervoerstatistiek-verslag het ongeveer 3,4-miljoen passasiers tussen die twee bestemmings gereis. Die verslag sê die roete het alle ander lugroetes op die vasteland oortref. Asië is wêreldwyd die besigste lugroete, terwyl […]
# Iranian state media and a Syrian military source say Iran struck eastern Syria earlier today, in the first known attack by Tehran on Syrian territory since the Middle Eastern war erupted earlier this year. Iran’s Revolutionary Guards say they had attacked a US special operations command centre in Syria in retaliation for the killing […]
# Twintig leerders en ‘n volwassene is dood in ‘n busongeluk in die Kapchorwa-distrik in Uganda. Verskeie mense is beseer. Voorlopige ondersoeke toon die bus het meganiese probleme ontwikkel voordat die bestuurder beheer verloor het op Chekwatit-heuwel. Die voertuig het teen ‘n groot rots gebots en omgeslaan. Die bus het leerders van die King David […]
# The route between Cape Town International Airport and Gauteng’s OR Tambo International Airport was Africa’s busiest airport connection last year. According to the International Air Transport Association’s World Air Transport Statistics 2025 report, approximately 3.4 million passengers travelled between the two destinations. The report says the route outperformed all other airport pairs on the […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, beweer China het probeer inmeng in 2020 se verkiesing om te verhoed dat hy wen, ondanks Amerikaanse intelligensie-agentskappe se gevolgtrekking dat China dit wel oorweeg het om die uitslag te beïnvloed, maar daarteen besluit het weens kommer dit sal betrekkinge met Amerika benadeel. Trump beweer ook China het 220-miljoen […]
# US president Donald Trump claims China sought to meddle in the 2020 election to prevent him from winning. This is despite US intelligence agencies concluding in a declassified report in 2021 that China considered trying to influence the outcome, but chose not to out of fear of upsetting relations. Trump alleges China also illegally […]
# Twenty school children and one adult have been killed in a bus accident in Uganda’s Kapchorwa District. Several others were injured. Preliminary investigations show the bus suffered a mechanical fault before the driver lost control on Chekwatit Hill, resulting in the vehicle veering off the road and hitting a large stone before overturning. The bus […]
# Die adjunk-minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, doktor Nomalungelo Gina, sê Suid-Afrika is verbind tot die gebruik van wetenskap, tegnologie en innovering om inklusiewe groei te versterk, ontwikkeling te ondersteun en lewensgehalte te verbeter. Sy verteenwoordig die land by UNESCO’s 2026 se wêreldwye konferensie oor die internasionale dekade van wetenskappe en volhoubare ontwikkeling in […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê sy administrasie is besig om inligting te deklassifiseer wat dui op die skokkende kwesbaarheid van verkiesings-infrastruktuur, insluitend kuberkraking, uitbuiting en buitelandse inmenging. Hy het herhaaldelik beweer hy is verkul in 2020 se verkiesing, wat Joe Biden gewen het. Trump sê die Departement van Binnelandse Veiligheid het sowat 278-duisend […]