# Iranian Foreign minister Abbas Aragchi has called on fellow BRICS member states to condemn the US and Israel over what he called their “unlawful aggression” against Tehran. He was speaking at the Foreign Ministers’ Meeting in New Delhi, India, yesterday. The war in Iran has entered its 77th day. Aragchi says the war facing […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy vertrou die onteerde dokter Nandipha Magudumana sal uiteindelik verhoor word en antwoord op die aanklagte teen haar. Sy betwis die wettigheid van haar deportasie uit Tanzanië in die Konstitusionele Hof. Sy is in hegtenis geneem terwyl sy saam met die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester in April 2023 […]
# The National Prosecuting Authority says it is hopeful that disgraced doctor Nandipha Magudumana will eventually face trial and respond to the charges against her. She is challenging at the Constitutional Court the legality of her deportation from Tanzania, where she was arrested while on the run with convicted murderer and rapist Thabo Bester in […]
# ‘n Nuwe ondersese kabelprojek wat Europa met Afrika verbind, is van stapel gestuur na die ondertekening van ‘n memorandum van ooreenkoms deur verskeie maatskappye, insluitend die Orange Group en Sonatel. Die ‘Via Africa’ kabelprojek is daarop gemik om digitale konnektiwiteit tussen die vastelande te verbeter. Die kabelstelsel sal Europa met Suid-Afrika verbind langs Afrika […]
# A new submarine cable project linking Europe to Africa has been launched following the signing of a memorandum of understanding by various companies including Orange Group and Sonatel. The ‘Via Africa‘ submarine cable project, aims at improving digital connectivity between Europe and Africa. The subsea cable system will link Europe to South Africa along […]
# Sokker: Madonna, Shakira en die K-pop boy band BTS sal die Super Bowl-styl halftydvertoning by vanjaar se Wêreldbeker-eindstryd in New Jersey in die VSA op 19 Julie lei. Die Colombiaanse popster, Shakira, stel vandag haar amptelike Wêreldbeker-liedjie vry. Die sewe-en-sestig-jarige Madonna stel haar 15de album in Julie vry. BTS, die musiekgroep met die beste […]
# Die Afrika-forum vir Hoof- Uitvoerende Beamptes het amptelik in Kigali, Rwanda, geopen met sakeleiers, beleggers en staatshoofde wat Afrika se ekonomiese groei en mededingendheid bespreek. Meer as twee-duisend-800 afgevaardigdes uit bykans 90 lande woon die forum by, met die tema, The Scale Imperative: Why Africa Must Embrace Shared Ownership. Die Rwandese president Paul Kagame […]
# Die omstrede dokter, Nandipha Magudumana hou vol haar oorhandiging aan die Suid-Afrikaanse owerhede uit Tanzanië in 2023 was nie ‘n wettige deportasie nie, maar ‘n onwettige en ongrondwetlike uitlewering wat die behoorlike proses geskend het. Magudumana betwis die proses in die Konstitusionele Hof nadat sy ‘n appèl by die Appèlhof verloor het. Haar regsverteenwoordiger, […]
# The Africa CEO Forum has officially opened in Kigali, Rwanda, bringing together business leaders, investors and heads of state to discuss Africa’s economic growth and competitiveness. More than two-thousand-800 delegates from over 90 countries are attending the forum, themed The Scale Imperative: Why Africa Must Embrace Shared Ownership. Rwandan president Paul Kagame has urged […]