Skip to content

Ramaphosa wens Lula geluk met vierde termyn as president [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Brasiliaanse president, Luiz Inácio Lula da Silva, gelukgewens met sy geskiedkundige herverkiesing. Lula het ‘n ongekende vierde termyn gewen nadat hy die regse senator Flávio Bolsonaro in ‘n naelbyt-tweederonde-verkiesing geklop het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika en Brasilië handhaaf noue bilaterale en strategiese bande geskoei op Suid-Suid-samewerking en hul gedeelde leiersrol in BRICS, die IBSA-dialoogforum, die G77 en China, asook die G20:

ENG MagwenyaOnCongratulate