# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Wet op Ondersteuning aan Oekraïne goedgekeur. Dis belangrike wetgewing wat hulp aan Oekraïne verskaf terwyl sanksies teen Rusland ingestel word. Die wetgewing is met 226 teen 195 stemme aanvaar en kan sowat 16,2-miljard-rand vir sekuriteit en heropbou aan Oekraïne verskaf. Dit keur ook sowat 129-miljard-rand se lenings […]
# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het ʼn persoonlike ontmoeting met die Russiese president, Vladimir Putin, gevra in ʼn hernude poging om die oorlog te beëindig. Moskou het sy dodelike lugaanvalle op Kiëf verskerp en minstens 22 mense is in Maandag se missiel- en hommeltuigaanvalle dood. Zelensky beklemtoon in ʼn brief dat vrede nie kan […]
# The US House of Representatives has approved the Ukraine Support Act, a key legislation that will provide aid to Kyiv while imposing sanctions against Russia. The legislation passed in a 226 to 195 vote, and provides about 16.2-billion-rand in security and reconstruction aid to Ukraine. It would also authorise about 129-billion-rand in financing loans […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is gereed om voort te gaan om met Amerika te onderhandel. Dit volg nadat Amerika 12-persent-tariewe voorgestel het teen Suid-Afrika en ander lande, en sê hulle doen nie genoeg om handel in produkte wat met dwangarbeid vervaardig word, te keer nie. Amerika voer […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has called for a face-to-face meeting with Russian president Vladimir Putin in a renewed effort to end the war. This comes as Moscow has intensified its deadly aerial campaign in Kyiv, with Monday’s combined missile and drone strikes killing at least 22 people. In a letter, Zelensky stressed that peace shouldn’t […]
# President Cyril Ramaphosa sê daar is ʼn dringende behoefte aan handel en belegging tussen Afrikalande en beklemtoon dat Suid-Afrika en Kenia aansienlike groei in volume en waarde in handel tussen die twee lande wil hê. Sedert 2022 het die totale handel tussen dié lande jaarliks met 3,5-persent gegroei. Ramaphosa het gister die Suid-Afrika/Kenia-sakeforum in […]
# Die Europese Unie het ʼn bykomende pakket van 1,88-miljard-rand goedgekeur om Libanon se gewapende magte te ondersteun. Dit is die vierde bilaterale pakket vir militêre hulp wat dié blok lande die afgelope jare aan Libanon gee. Die befondsing sal gebruik word om Libanon se militêre vermoë uit te brei. Die EU-hoof van Buitelandse Sake, […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says South Africa stands ready to continue to engage with the US. This comes after the US has proposed 12.5-percent tariffs on imports from South Africa and other countries, accusing them of not doing enough to stop trade in goods produced with forced labour. The US […]
# Die Iran-gesteunde militante groep, Hisbolla, het die skietstilstandooreenkoms tussen die Libanese regering en Israel verwerp. Die ooreenkoms vereis ‘n volledige staking van Hisbolla-aanvalle en die groep se onttrekking uit Suid-Libanon. Hisbolla-leier, Naim Qassem, sê die skietstilstand is ‘n padkaart om ‘n deel van die Libanese bevolking uit te wis en die res te verslaaf. […]