# United Nations Secretary General, António Guterres, says without restraint, instability spreads, mistrust deepens, and conflicts spiral out of control, a situation that applies everywhere, but urgently to the conflict in the Middle East. The conflict has caused death and devastation across the region, while the blocking of shipping through the Strait of Hormuz has affected the global economy. […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds het Suid-Afrika se geprojekteerde groei in bruto binnelandse produk vanjaar weens die Midde-Oosterse konflik tot slegs een-persent verlaag. Voor die oorlog uitgebreek het, was die IMF se voorspelling 1,4-persent. Suid-Afrika maak staat op ingevoerde brandstof, onder meer van lande wat weens die ontwrigting van skeepvaart in die Straat van Hormoes […]
# Israel and Lebanon have agreed to hold further direct negotiations. This comes after the two countries held their first diplomatic talks in over three decades yesterday, which was mediated by US Secretary of State Marco Rubio, in an attempt to end the fighting between Israel and the Iran-backed Hezbollah group. Over two-thousand people have […]
# President Cyril Ramaphosa is volgens berigte gereed om die ervare politikus, Roelf Meyer, as Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika aan te wys. Die 78-jarige Meyer was van 1979 tot 1997 parlementslid en hoofonderhandelaar van die Nasionale Party tydens onderhandelings om apartheid te beëindig. Hy was ook deel van die span wat Suid-Afrika se demokratiese […]
# Daar is steeds ʼn vraag na Suid-Afrikaanse produkte in die Midde-Ooste, maar uitvoerders moet gereed maak vir ʼn wisselvallige handelsomgewing terwyl die konflik voortduur. Dit is volgens die Absa AgriTrends-verslag. Loffie Brand van Absa AgriBusiness waarsku dat met petrol- en dieselpryse wat in April op ʼn maandgrondslag onderskeidelik met ongeveer 15- en 40-persent per […]
# China se ministerie van Buitelandse Sake sê Amerika se verskerpte militêre ontplooiing en geteikende blokkering van Iran-verwante skepe wat deur die Straat van Hormoes beweeg, is gevaarlik en onverantwoordelik. Ses handelsvaartuie moes gister terugkeer na Iranse hawens nadat hulle die Amerikaanse vlootblokkade bereik het wat beweging deur die seestraat beperk. Die ministerie sê die […]
# President Cyril Ramaphosa is reportedly set to name veteran politician Roelf Meyer as South Africa’s ambassador to the US. The 78-year-old was a member of Parliament from 1979 to 1997 and was the chief negotiator for the National Party government during the negotiations to end apartheid. He also worked on the drafting of South […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat indien die VSA-Israel-oorlog met Iran voortduur, ‘n wêreldwye resessie veroorsaak kan word. Die IMF se jongste Wêreldekonomiese Vooruitsig voorspel dat wêreldwye groei vanjaar tot 3,1-persent sal verlangsaam, en inflasie tot 4,4-persent sal styg. Die hoofekonoom van die IMF, Pierre-Olivier Gourinchas, sê in ‘n ergste scenario, waar olie-, […]
# Demand for South African produce in the Middle East remains firm; however, exporters should prepare for a volatile trading environment if the conflict persists. This is according to the Absa AgriTrends report. Absa AgriBusiness’s Loffie Brandt warns that with petrol and diesel prices respectively climbing by around 15-percent and 40-percent per litre month-on-month in […]