Skip to content

SAFTU wens Brasiliaanse president Lula geluk met sy herverkiesing [KLANK]

# SAFTU sê die herverkiesing van die Brasiliaanse president, Luiz Inácio Lula da Silva, is ‘n oorwinning vir werkers, armes, inheemse bevolkingsgroepe en almal wat hul demokratiese regte en maatskaplike vooruitgang verdedig het. Die linkse leier is die eerste president sedert die terugkeer na burgerlike bewind in 1985 wat wen nadat hy die eerste stemronde verloor het. Woordvoerder Asive Dyani sê Brasilië kan nou sy rol as ‘n onafhanklike stem vir die Globale Suide verder uitbrei:

ENG DyaniONBrazilian