# Rugby: Less Kiss se termyn as Wallabie-afrigter het op ‘n laagtepunt begin nadat Australië twee van sy drie Nasieskampioenskapstoetse verloor het. Hy het na die toetse by Joe Schmidt oorgeneem. Die Wallabies het tuis teen Ierland en Frankryk verloor voor hulle Italië 57-10 verslaan het, en is tans agste op die wêreldranglys. Kiss het […]
# Indië het ‘n senior Russiese diplomaat ontbied nadat vier Indiërs dood is in ‘n missielaanval op ‘n vragskip wat ‘n Oekraïnse Swartsee-hawe verlaat het. Drie missiele het die Golden Leo Sondag getref en die Indiërs en nog ses mense is dood. Indië se Ministerie van Buitelandse Sake het Rusland se saakgelastigde gevra om hulle […]
# India has summoned a senior Russian diplomat after a missile strike killed four Indians on a Black Sea cargo ship leaving a port in Ukraine. The Golden Leo was hit by three cruise missiles on Sunday, killing the Indians and six others. India’s Ministry of External Affairs asked Russia’s chargé d’affaires to convey India’s […]
# Suid-Afrika het ‘n lening van 24,78-miljard-rand van die Wêreldbank bekom om hervormings in die land se water-, elektrisiteits- en vragvervoersektor te ondersteun. Dit sal gebruik word om waterinfrastruktuur te versterk, groter beleggings vanuit die privaat sektor aan te moedig en dienslewering aan miljoene huishoudings te verbeter. Dit sal ook ‘n mededingende elektrisiteitsmark ondersteun, en […]
# ‘n Indonesiese hof het 19 mense skuldig bevind aan die handel in 34 babas deur ‘n onwettige aannemingsnetwerk wat tussen 2023 en 2025 tussen Indonesië en Singapoer bedryf is. Die sindikaat het babas, sommige van slegs drie-maande-oud, onwettig gekoop in die Indonesiese provinsie Wes-Java en tussen die twee lande verkoop. Die sindikaat se leier, […]
# South Africa has secured a 24.78-billion-rand loan from the World Bank to support reforms in the country’s water, electricity and freight transport sectors. The funding will strengthen water infrastructure, expand private investment and improve service delivery to millions of households. It will also support a competitive electricity market and reforms in rail and ports. […]
# Anglo American het die Global Diamond Consortium as sy voorkeurbieër vir sy De Beers-diamantonderneming aangewys. Die konsortium sal onder leiding van die voormalige uitvoerende hoof van De Beers, Gareth Penny, eksklusiewe onderhandelings voer om die transaksie af te handel. Hy sê dit vorm deel van Anglo se plan om op koper en ystererts te […]
# Die ministers van Buitelandse Sake in die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies is bekommerd oor hernude vyandelikhede tussen Amerika en Iran. Asiatiese lande is die swaarste getref deur Iran se sluiting van die Seestraat van Hormoes, ‘n belangrike seevaartroete vir die vervoer van sowat 60-persent van die streek se energievoorrade. Die vereniging sê die hernude […]
# Foreign ministers of the Association of Southeast Asian Nations have expressed concerns about the renewed hostilities between the US and Iran. Asian countries have been the hardest hit by Iran’s effective closure of the Strait of Hormuz, a critical route for about 60-percent of the region’s energy supply. In a joint statement, ASEAN says […]