# President Donald Trump se goedkeuringsyfer het tot die laagste vlak van sy termyn gedaal. Baie Amerikaners bevraagteken sy temperament gegewe die Iran-oorlog en sy vete met Pous Leo. Die Reuters/Ipsos-openbare meningsopname toon slegs 36-persent Amerikaners keur Trump se werkverrigting goed. Trump is onder druk sedert sy administrasie en Israel in Februarie ‘n oorlog teen […]
# Persone in Brittanje wat 17 jaar of jonger is, en enigiemand wat in die toekoms gebore word, sal nooit wettig sigarette kan koop nie, nadat wetgewers nuwe strenger beperkings op rook goedgekeur het. Die Wetsontwerp op Tabak en Damprook verhoog die wettige ouderdom vir die koop van tabak elke jaar met een jaar, en […]
# Children in Britain who are 17 or younger, and anyone born in the future, will never be able to legally buy cigarettes after lawmakers approved new stricter restrictions on smoking. The Tobacco and Vapes Bill raises the legal age for buying tobacco by one year, every year, starting with people born on or after […]
# President Donald Trump’s approval rating held at the lowest of his term in recent days as many Americans questioned his temperament amid the Iran war and a feud with Pope Leo. The Reuters/Ipsos public opinion poll showed only 36-percent of Americans approve of Trump’s job performance. Trump has been under pressure since his administration […]
# Die Senqu-brug in Lesotho is amptelik ingewy as deel van fase twee van die Lesotho Hoogland-waterprojek. Vandag se seremonie is bygewoon deur koning Letsie, president Cyril Ramaphosa en die eerste minister van Lesotho, Sam Matekane. Die brug van 825-meter sal padtoegang oop hou vir gemeenskappe in Mokhotlong terwyl die Polihali-reservoir vol loop. Dit is […]
# Iran het op twee skepe in die Straat van Hormoes beslag gelê en sy greep op die strategiese waterweg versterk, nadat die Amerikaanse president Donald Trump aanvalle onbepaald afgelas terwyl daar geen teken is van ‘n hervatting van vredesgesprekke nie. Die Tasnim-nuusagentskap in Iran berig die Rewolusionêre Wagte het op twee skepe vir maritieme […]
# Standard Bank sê Suid-Afrika se rentekoers-vooruitsig hang hoofsaaklik af van globale oliepryse en voortslepende geopolitieke spanning, veral die konflik in Irak. Die ekonoom Elna Moolman sê hoewel inflasie in Maart effens gestyg het tot 3,1-persent, bly dit naby die Suid-Afrikaanse Reserwebank se nuwe teikenkoers van drie-persent. Moolman sê as spanning afneem, kan die rentekoers […]
# The Senqu Bridge in Lesotho has been officially inaugurated as part of the Lesotho Highlands Water Project phase two. Today’s ceremony was attended by King Letsie, president Cyril Ramaphosa and Lesotho prime minister Sam Matekane. The longest 825-metre bridge will keep road access open for communities in Mokhotlong as the Polihali reservoir fills. Built […]
# Pous Leo het hom op die laaste volle dag van sy besoek aan vier Afrika-lande uitgespreek teen rykdom-ongelykheid. Hy het gelowiges in Ekwatoriaal-Guinee aangemoedig om die gaping tussen rykes en armes te oorbrug. Leo, wat die Amerikaanse president, Donald Trump, omgekrap het met sy uitgesprokenheid oor oorlog en tirannie, het ook ‘n maksimumsekuriteitsgevangenis besoek […]