# Zimbabwe’s Finance and Economic Development minister, professor Mthuli Ncube, says the government has spent about 79.2-million-rand on the repatriation and reintegration of citizens returning from South Africa. More than 36-thousand Zimbabwean nationals have been repatriated through government-facilitated arrangements, while close to 80-thousand returned to the country through self-repatriation. Ncube says money covers transportation, temporary […]
# Die militante groep, Hamas, sê hy het ingestem tot die Vredesraad se plan dat hy in Gaza ontwapen word. President Donald Trump van Amerika beskryf die ooreenkoms as ʼn belangrike mylpaal wat betref sy 20-punt vredesplan om die oorlog in Gaza te beëindig. Die plan van vier bladsye sit ʼn gefasseerde proses uiteen wat […]
# President Donald Trump van Amerika sê die Vredesraad wat uit 20 lande bestaan, het ʼn ooreenkoms bereik dat Hamas en ander gewapende groepe in Gaza heeltemal ontwapen moet word. Hy sê in ʼn inskrywing op Truth Social wanneer die ontwapening afgehandel is, sal Israelse magte onttrek en die Internasionale Stabiliseringsmag sal saam met ʼn […]
# Militant group Hamas says it has agreed to the Board of Peace’s plan to disarm in Gaza completely. US president Donald Trump described the agreement as a major milestone in the implementation of his 20-point peace plan for ending the war in Gaza. The four-page roadmap sets out a phased process linking Hamas’s disarmament […]
# Die Republikeine in die Amerikaanse Senaat het weereens die resolusie oor oorlogsmagte wat president Donald Trump sou dwing om Amerikaanse magte aan vyandelikhede met Iran te onttrek, gekeer. Die resolusie is met 49 teen 50 afgekeur, met die Demokratiese senator, John Fetterman, wat saam met die Republikeine gestem het. Dis die tweede keer in […]
# US president Donald Trump says the Board of Peace, which consists of over 20 countries, has reached an agreement for the complete disarmament of Hamas and other armed groups in Gaza. In a post on Truth Social, he says that as disarmament is completed, Israeli forces will withdraw, and the International Stabilisation Force will […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het sy steun herbevestig vir die Afrika-Unie se besluit om ‘n vastelandswye konferensie oor migrasie byeen te roep. Die 49ste Gewone Sitting van die Afrika-Unie se Uitvoerende Raad het besluit om nie migrasie te bespreek tydens die komende AU-middeltermyn-hersieningsvergadering in Egipte nie. Lamola […]
# Die Pakistanse bemiddelaar sê onderhandelinge tussen die VSA en Iran duur voort, ondanks toenemende aanvalle in die Midde-Ooste. Dit volg terwyl die konflik uitbrei, met die VSA wat die week saam met Saoedi-Arabië Iran-gesteunde magte in Irak aangeval het. Minstens 20 mense is dood en 32 gewond. Gisteroggend het Jordanië berig hulle het vir […]
# The US Senate Republicans have once again blocked the war powers resolution to direct president Donald Trump to withdraw American troops from hostilities with Iran. The resolution failed in a 49-50 vote, with Democratic Senator John Fetterman voting with Republicans to sink the measure. This marks the second such war powers resolution that has […]