# ‘n Verslag deur die Voedsel- en Landbou-organisasie en die Wêreld-weerkunde-organisasie waarsku uiterste hitte bedreig wêreldwye voedselbeskikbaarheid en raak meer as ‘n miljard mense. Die verslag beklemtoon hoe hittegolwe gewasse, vee, visserye en woude beïnvloed, en stel ook landbouwerkers in ernstige gevaar. Stygende temperature in oseane verlaag suurstofvlakke, met 91-persent van oseane wat in 2024 […]
# A new report by the Food and Agriculture Organisation and the World Meteorological Organisation warns that extreme heat is threatening global food supplies, impacting over a billion people. The report highlights how heatwaves are affecting crops, livestock, fisheries and forests, while also putting agricultural workers at serious risk. In oceans, rising temperatures are lowering […]
# President Donald Trump van Amerika sê daar is geen sperdatum vir die einde van die oorlog met Iran en sy vloot-versperring van Iranse hawens nie. Die Iranse president, Masoud Pezeshkian, sê Teheran bly bereid tot samesprekings, maar Amerika se dreigemente, skending van ooreenkomste en versperrings is die belangrikste struikelblokke. Die Withuis se woordvoerder, Karoline […]
# Die Europese Kommissie stel 454-miljard-rand se humanitêre hulp beskikbaar aan kwesbare mense in Wes- en Sentraal-Afrika. Die fondse sal mense ondersteun wat deur huidige konflikte en voedselkrisse geraak word of met geweld ontheem is, en is ook bedoel vir gasheer-gemeenskappe en moeilik-bereikbare bevolkings. Die lande sluit Kameroen, Nigerië, Burkina Faso en Tsjaad in. Die […]
# US president Donald Trump says there is no deadline for ending the war with Iran and its naval blockade of Iranian ports. Iranian president Masoud Pezeshkian said Tehran remains open to discussions, but added the US’ breach of commitments, blockades and threats are the main obstacles to genuine negotiations. White House press secretary Karoline […]
# The European Commission is allocating over 454-billion-rand in humanitarian assistance for the most vulnerable people in West and Central Africa. The funds will support those affected by current conflicts and food crises, forcibly displaced people, host communities, and hard-to-reach populations. This is in countries including Cameroon, Nigeria, Burkina Faso and Chad. The European Union […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê berigte dat burgers van Lesotho nie meer geldige paspoorte nodig het om na Suid-Afrika te reis nie, is vals. Amptenare van Suid-Afrika en Lesotho het verlede week vergader en ʼn verslag ontvang van ʼn gesamentlike taakspan wat die ontwikkeling van ʼn nuwe migrasiemodel ondersoek het. Die departement se […]
# Die Libanese eerste minister, Nawaf Salam, het Israel van oorlogmisdade beskuldig na ‘n Israelse aanval in Suid-Libanon waarin ‘n joernalis dood is. Amal Khalil, wat vir Libanon se koerant Al Akhbar gewerk het, is dood terwyl sy ondersoek gedoen het naby die dorp al-Tayri. Sy is die vierde joernalis wat Israel sedert Maart in […]
# The Department of Home Affairs says reports suggesting Lesotho nationals will no longer be required to present valid passports when entering South Africa are false. Officials met last week to receive a study report from a joint task team that was established to look at the development of a new migration model. The department’s spokesperson, […]