# Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het om verskoning gevra nadat amptenare tydens ‘n aanbieding by die VIGS 2026-konferensie in Rio de Janeiro, ‘n kaart van Afrika vertoon het waarop verskeie lande verkeerd was. Die voorval het kritiek ontlok met die Trump-administrasie wat veranderinge aan VSA-befondsde wêreldwye MIV-programme verdedig het. Die aanbieding het Nigerië […]
# The US State Department apologised after officials displayed a map of Africa that incorrectly labelled several countries during a presentation at the AIDS 2026 conference in Rio de Janeiro. The incident drew criticism as the Trump administration defended changes to US-funded global HIV programmes. The slide showed Nigeria inland, Mozambique was placed in the […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, vra gesinne van geliefdes wat tydens die bevrydingstryd in Angola gesterf of verdwyn het om na vore te kom en te registreer vir die regering se repatriasieprogram. Hy het in Pretoria gesê die beste manier om vryheidsvegters te vereer wat hul lewens opgeoffer het, is om die werk […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die regering bly daartoe verbind om Suid-Afrikaners wat tydens die bevrydingstryd in ballingskap gesterf het, huis toe te bring. McKenzie het in Pretoria gesê Angola, die tuiste van verskeie ANC-militêre kampe, is die eerste fokus in die vyfjaar-repatriasieprogram. Hy sê president Cyril Ramaphosa het […]
# Die liggame van ‘n Zimbabwiese vrou en haar twee dogters wat in Brittanje vermoor is, sal na verwagting Sondag na Zimbabwe gerepatrieer word voor hulle Dinsdag in Bulawayo begrawe word. Nothabo, Natalie en Nala Tshuma is vroeër die maand dood aangetref in hul huis in Bedfordshire. Tshuba se man, Ndodana, het na Suid-Afrika gevlug […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula has appealed to families whose loved ones died or disappeared in Angola during the liberation struggle to come forward and register for government’s repatriation programme. Speaking at a briefing in Pretoria, Mbalula says government remains committed to bringing home freedom fighters who died in exile. He said honouring fallen freedom […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie says government remains committed to bringing home South Africans who died in exile during the liberation struggle. Speaking in Pretoria, McKenzie says Angola, home to several ANC military camps, is the first focus of the five-year repatriation programme. He says president Cyril Ramaphosa has instructed government to […]
# Afrika- en wêreldlugvaartorganisasies vra Afrika-lande om gevorderde passasiersinligtings- en passasiersnaam-rekordstelsels in te stel om grensveiligheid te versterk en reis te verbeter. Die Vereniging van Afrika-lugrederye, die Lugrederyvereniging van Suider-Afrika en die Internasionale Lugvervoervereniging sê hierdie stelsels moet voldoen aan internasionale standaarde, terwyl passasiers se persoonlike inligting beskerm word. Hulle sê regerings moet dit befonds […]
# Spanje se Ministerie van Binnelandse Sake sê 49-duisend migrante het na raming die afgelope 24-uur die enklawe Ceuta per see en land vanuit Marokko bereik. Honderde mense, meestal jongmense op soek na werk en ‘n beter lewe, het na die gebied geswem, terwyl ander per boot gekom het. Die rede vir die skielike toestroming […]