# ʼn Russiese oorlogskip het gister in die Engelse Kanaal waarskuwingskote afgevuur op ʼn seiljag wat in Brittanje geregistreer is. ʼn Afgetrede Britse egpaar, Jane en Alan Kelvey, was tydens die voorval aan boord van Bright Future. Rusland se ministerie van Verdediging sê die seiljag het die oorlogskip op ʼn gevaarlike manier genader. Dit volg […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die intimidasie van migrante, die plundering van besighede en die verwoesting van eiendom is verwerplike dade van vergelding. Dit volg nadat betogings teen immigrante tot diplomatieke spanning gelei het, met verskeie lande wat hul burgers uit Suid-Afrika repatrieer. Lamola het gister die 19de Konferensie […]
# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, waarsku enige voortgesette teenwoordigheid van Israel in Libanon is ʼn skending van die memorandum van verstandhouding tussen Teheran en Amerika wat na verwagting Vrydag onderteken word. Libanon is vroeg in Maart by die konflik betrek toe die Iran-ondersteunde Hisbolla vuurpyle op Israel afgevuur het na die […]
# Die Suid-Afrikaanse realiteitstelevisiester Peet Viljoen is Dinsdagaand op die OR Tambo Internasionale Lughawe gearresteer nadat hy uit Newark, New Jersey, in die land aangekom het. Sy inhegtenisneming hou glo verband met bewerings van bedrog, diefstal en korrupsie so ver terug as 2010. Viljoen is uit die VSA gedeporteer na ongeveer 100 dae in aanhouding. […]
# The Departments of Home Affairs, Justice and Constitutional Development have established a Virtual Priority Court in Durban to expedite the processing of immigration matters and deportation orders. Initial operations of this virtual platform are heavily focused on resolving cases involving over one-thousand Malawian nationals who have been sheltering at Sherwood Park in Durban. Home […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika gaan sy finansiële hulp vir pogings om die Ebola-uitbreking te bekamp, van die huidige 81-miljoen-rand tot sowat 218,7-miljoen-rand verhoog. In die Demokratiese Republiek die Kongo is 837 bevestigde Ebola-gevalle aangemeld met 196 sterftes, en in Uganda 19 gevalle met twee sterftes. Ramaphosa, in sy hoedanigheid as die Afrika-unie se Hoof […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says the intimidation of migrants, looting of businesses and destruction of property are reprehensible acts of vigilantism. This comes as anti-immigrant protests in the country have triggered diplomatic tensions, with several countries repatriating their citizens from South Africa. He addressed the 19th Conference of the Speakers […]
# A Russian warship fired warning shots at a UK-registered yacht in the English Channel yesterday. Retired British couple, Jane and Alan Kelvey, were sailing the yacht named Bright Future at the time of the incident. Russia’s Defence Ministry says the yacht had been on a dangerous approach towards the warship. This comes after Royal […]
# Iran’s Foreign minister, Abbas Araghchi, has cautioned that any ongoing Israeli presence in Lebanon would breach the memorandum of understanding between Tehran and the US, scheduled to be signed on Friday. Lebanon was pulled into the war in early March when Iran-backed Hezbollah launched rockets at Israel following the killing of Iran’s supreme leader, […]