# US president Donald Trump has criticised the Federal Reserve for leaving interest rates unchanged, saying lower borrowing costs would further strengthen the economy. Policymakers voted 9-3 in favour of keeping interest rates on hold between 3.5-percent and 3.75-percent. The decision comes amid growing uncertainty over the impact of the ongoing conflict in the Middle […]
# Die dodetal na die aardbewing van 6,8 wat die suide van Japan Dinsdag getref het, het tot 30 gestyg terwyl reddingswerkers onverpoosd probeer om oorlewendes onder die puin te vind. Minstens 62 mense is beseer in die aardbewing wat die Kumamoto-prefektuur op die eiland Kyushu getref het, waar meer as 100 naskokke voorgekom het. […]
# The death toll from the 6.8 magnitude earthquake that hit southern Japan on Tuesday has risen to 30, as rescue teams race to find survivors underneath collapsed buildings. The earthquake that struck Kumamoto prefecture on the island of Kyushu left at least 62 people injured, while the region experienced over 100 aftershocks. Rescue workers […]
# Die Amerikaanse weermag het nuwe lugaanvalle op Iran uitgevoer in reaksie op dié land se pogings om Amerikaanse magte in die Midde-Ooste aan te val. Iran het vroeër die week missiele op Amerikaanse militêre instellings in Jordanië afgevuur. Intussen het die VSA en Saoedi-Arabië saamgewerk en Teheran-ondersteunde soldate in Irak aangeval. Minstens 20 soldate […]
# Drie presidensiële raadgewende liggame sê te midde van toenemende geopolitieke onsekerheid moet Suid-Afrika ontplooiing van hernubare energie versnel, transmissie-infrastruktuur uitbrei en hervorming van die elektrisiteitsmark bevorder. Die konflik in die Midde-Ooste het die wêreld-ekonomie ontwrig, en weens die sluiting van die Straat van Hormoes energie-voorsiening belemmer. Die Presidensiële Klimaatkommissie, die Nasionale Beplanningskommissie en die […]
# Die Verenigde Nasies se Internasionale Organisasie vir Migrasie waarsku honderde duisende mense word elke jaar bedrieg deur beloftes van wettige werk in die buiteland, maar dan gevange gehou en by aanlyn bedrog-operasies betrek. Slagoffers van meer as 80 lande word deur vals werkaanbiedinge op sosiale media na swendelsentrums gelok. Verliese deur swendelary het in […]
# The US military launched fresh airstrikes against Iran, in response to the attempted Iranian attacks on American forces based in the Middle East. Earlier this week, Iran launched a barrage of missiles at American military installations in Jordan, meanwhile the US partnered with Saudi Arabia to strike Tehran-backed militias in Iraq, killing at least […]
# Irak se Ministeriële Raad vir Nasionale Veiligheid het die land se ministerie van Buitelandse Sake opdrag gegee om regstappe teen die VSA en Saoedi-Arabië te doen. Dit volg nadat die twee lande gister Iran-gesteunde burgermagte in Irak aangeval het. Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê die Iran-gesteunde terroriste is deur die Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps opdrag […]
# Three presidential advisory bodies say that, in the midst of growing geopolitical uncertainty, South Africa should accelerate renewable energy deployment, expand transmission infrastructure and advance electricity market reform. The conflict in the Middle East has disrupted the global economy, triggering energy supply shocks due to the closure of the Strait of Hormuz. The Presidential […]