# Die Amerikaanse president, Donald Trump het die Hooggeregshof versoek om ‘n jurie-uitspraak van 1,39-miljard-rand vir laster ten gunste van die tydskrif-rubriekskrywer, E Jean Carroll, tersyde te stel. Dit gaan oor sy aanmerkings toe hy in 2019 president was en Carroll se bewering ontken het dat hy haar in die middel 1990’s seksueel aangerand het […]
# The DA wants minister of Defence and Military Veterans, Angie Motshekga, to provide Parliament with answers on Defence Force chief Lawrence Mbatha’s official visit to Russia. This week’s visit aims to strengthen bilateral defence cooperation between the two countries’ Defence Forces. The DA’s Chris Hattingh says in the context of Moscow’s ongoing war against […]
# US president Donald Trump has asked the Supreme Court to overturn the 1.39-billion-rand jury verdict for defamation in favour of magazine columnist E Jean Carroll. The case relates to statements Trump made while president in 2019, denying Carroll’s claim that he sexually assaulted her in a New York department store dressing room in the […]
# Sowat drie-duisend-600 militêre personeel is ontplooi om reddings- en verligtingspogings te verhaas ná die aardbewing van 6,8 wat Japan gister getref het. Dertien mense is dood en ʼn onbekende getal is vasgekeer by die Aeon-winkelsentrum in Kumamoto. Nege mense word by die Nippon-papierfabriek in Yatsushiro-stad vermis. Ongeveer twee-duisend polisiebeamptes en ʼn duisend brandweer-personeel is […]
# Approximately three-thousand-600 military personnel have been mobilised in an effort to expedite rescue and relief efforts following a 6.8 magnitude earthquake that struck southern Japan on Tuesday. Thirteen people have died, while an unconfirmed number of people are trapped at the Aeon Mall in Kumamoto. Nine people remain missing at the Nippon Paper factory […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, beskryf sy ontmoeting met president Donald Trump van Amerika as “een van die beste gesprekke” wat hulle nog gehad het. Die twee leiers het gister agter geslote deure by die Withuis vergader, die eerste keer sedert die gesamentlike oorlog teen Iran begin het. Die Withuis sê die ontmoeting […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has described his meeting with US president Donald Trump as “one of the best conversations” they have had. The two leaders met behind closed doors at the White House yesterday, their first sit-down since launching a joint war against Iran. The White House said the meeting was positive and […]
# Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê Iran se Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps het in ʼn “verrassingsaanval” ballistiese missiele op Amerikaanse basisse in die streek afgevuur. Al die missiele is onderskep. Centcom sê die Amerikaanse weermag en magte van Saoedi-Arabië het gesamentlike presisie-aanvalle uitgevoer teen “Iran-gesinde terroriste” in Irak. Hy sê die aanvalle was gemik op groepe […]
# Minstens 13 mense is dood en talle word vermis nadat ʼn aardbewing van 6,8 gister die suide van Japan getref het. Meer as 170 mense is beseer. Ongeveer 260-duisend mense is aangeraai om gebiede te ontruim, veral in die Kumamoto- en naburige Nagasaki-prefektuur. Amptenare sê mense word vermis by die Aeon-winkelsentrum en ʼn papierfabriek. […]