# At least 13 people have been confirmed dead and many are still unaccounted for after a 6.8-magnitude earthquake hit southern Japan yesterday. Over 170 people have been injured. More than 260-thousand people were advised to evacuate, most of them in Kumamoto Prefecture and in the neighbouring Nagasaki Prefecture. Officials say people are unaccounted for […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he had a good meeting with US president Donald Trump yesterday. The two leaders met behind closed doors at the White House. Zelensky says they discussed Kyiv’s access to Patriot missile interceptors and reviving diplomacy to end the war with Russia. Moscow has stepped up its use of ballistic […]
# The Technology Innovation Agency has signed a partnership agreement with the Botswana Digital and Innovation Hub to strengthen innovation and technology development across Southern Africa. The agreement includes plans to establish a joint South Africa-Botswana innovation fund to support researchers, start-ups and small businesses. The two organisations will also work together on projects in […]
# Die Tegnologie-innoveringsagentskap het ‘n vennootskapsooreenkoms met die Botswana Digital and Innovation Hub onderteken om innovering en tegnologie-ontwikkeling regoor Suider-Afrika te versterk. Die ooreenkoms sluit planne in om ‘n gesamentlike Suid-Afrika-Botswana-innoveringsfonds te stig om navorsers, nuwe ondernemings en kleinondernemings te ondersteun. Die twee organisasies sal ook saamwerk aan projekte op gebiede soos digitale tegnologie, skoon […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê innovasie sal sentraal staan om industrialisering regoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap teweeg te bring. Die direkteur-generaal Mlungisi Cele, het tydens die SAOG se Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal, aan die SABC gesê wetenskap, tegnologie en industrialisering moet saam vorder. Hy het klem gelê op belegging in navorsing, wiskunde- en […]
# ‘n 7,1-sterkte aardbewing het vroeër vandag Japan se suidelike Kumamoto-provinsie getref. Die kragtoevoer na duisende huise is onderbreek, paaie het gebars en sommige mense is vasgekeer en ander vermoedelik dood in ‘n winkelsentrum wat gedeeltelik ineengestort het. Die middelpunt was ongeveer 20-kilometer suid van die grootste stad op die sentrale Kyushu-eiland, Kumamoto, met ‘n […]
# A 7.1-magnitude earthquake hit Japan’s southern Kumamoto prefecture earlier today, knocking out power to thousands of homes, rupturing roads and leaving some trapped and others presumed dead inside a partially collapsed shopping mall. The epicentre was about 20 kilometres south of central Kyushu island’s largest city, Kumamoto, with a population of around 700-thousand people. […]
# ‘n Airbus A350 het presies 24-uur en 24-minute geneem om ‘n toetsvlug vanaf Melbourne in Australië na Toulouse in Frankryk te voltooi as deel van Quantas se Project Sunrise. Dis ‘n nuwe rekord vir ‘n regstreekse vlug. Die redery het voorheen aangedui vlugte oor die Stille Oseaan is ‘n moontlikheid vir ‘n regstreekse roete […]
# Die Southern Africa Litigation Centre sê hy het ‘n sterk regsaak teen die Suid-Afrikaanse regering oor wapenuitvoerpermitte wat aan Amerika toegestaan is. Die organisasie wil hê die Hooggeregshof in Pretoria moet die permitte opskort of tersyde stel en voer aan wapens wat Suid-Afrika aan Amerika verskaf, kan binnelandse wetgewing oortree en internasionale vrede en […]