# Die Stad Kaapstad se Wesfleur-watersuiwerings-aanleg is erken as een van slegs 14 landwyd wat Groendruppel-sertifisering van die Nasionale Water- en Sanitasiedepartement ontvang het vir uitsonderlike bedryfsprestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die aanleg het ook Goue Status ontvang vir die verkryging van Groendruppel-sertifisering in twee opeenvolgende beoordelingsiklusse, met ‘n 100-persent […]
# The City of Cape Town’s Wesfleur domestic wastewater treatment works was recently recognised as one of only 14 wastewater treatment works nationally to receive Green Drop Certification from the National Water and Sanitation Department for exceptional operational performance. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says the facility also received Gold Status […]
# Suid-Afrika herdenk Jeugmaand en die Ministerie van Polisie werp die kollig op die toewyding, innovasie en leierskap van sy jong lede deur sy nasionale veldtog, SAPS Youth – Leading the Reset Agenda. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê onder die tema is: My Blood is Blue, deel die SAPD stories van jong vroue en mans […]
# As South Africa marks Youth Month, the Police Ministry is shining the spotlight on the commitment, innovation and leadership of its young members through its national campaign, SAPS Youth – Leading the Reset Agenda. Police spokesperson, Amanda van Wyk says through the theme: My Blood is Blue, SAPS is sharing the stories of young […]
# Die voormalige president van die Deutsche Bundesbank wat tans verbonde is aan die Guthe Universiteit in Frankfurt, het die ontslape president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Tito Mboweni, as ‘n patriot en ekonoom geprys. Axel Weber het op die eerste Tito Mboweni-gedenklesing die rol geprys wat hy gespeel het in arbeidshervormings en die bevordering van […]
# Former Deutsche Bundesbank president Axel Weber, who is now at Guthe University in Frankfurt, has hailed late South African Reserve Bank governor Tito Mboweni as a patriot and economist. Speaking at the inaugural Tito Mboweni memorial lecture, Weber praised Mboweni’s role in shaping labour reforms, strengthening the central bank and promoting economic policy. He […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die eerste Tito Mboweni-gedenklesing aangebied en hulde gebring aan sy ontslape voormalige president en minister van Finansies en van Arbeid. Die huidige president, Lesetja Kganyago, het Mboweni beskryf as ‘n reuse-bydraer tot ekonomiese beleid en ‘n voorstander van verantwoordbare openbare instellings. Hy sê die jaarlikse geleentheid sal Mboweni se nalatenskap […]
# The South African Reserve Bank has hosted the inaugural Tito Mboweni memorial lecture, paying tribute to the bank’s late former governor, and Finance and Labour minister. Governor Lesetja Kganyago described Mboweni as a giant of economic policy and a champion of accountable public institutions. He says the annual event will celebrate Mboweni’s legacy as […]
# Die internasionale e-taxidiens Uber brei sy vloot selfbestuur-voertuie uit om data in te samel. Die aanvanklike vloot van 50 aangepaste elektriese voertuie sal toegerus word met ‘n verskeidenheid sensors, insluitend kameras, afstand-waarnemingstelsels en radar-eenhede. Hierdie voertuie sal, anders as robot-taxis, deur mense bestuur word en gebruik word om volledige pad- en verkeersdata in te […]