# Eskom says three young South African scientists will represent the country at the International Mathematics, Science and Engineering Fair in Turkey next month. They will present projects on rocket science, climate impacts on fish, and advanced mathematical modelling. The delegation includes learners from the Western Cape, Eastern Cape, and the Free State. Their research […]
# Eskom sê drie jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes sal die land volgende maand by die Internasionale Wiskunde-, Wetenskap- en Ingenieurstentoonstelling in Turkye verteenwoordig. Hulle sal projekte oor vuurpylwetenskap, die uitwerking van klimaat op visse en gevorderde wiskundige modellering aanbied. Die afvaardiging sluit leerders van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat in. Hul navorsing wissel van die […]
# Meer as 100 komberse wat tydens ‘n spesiale gemeenskapsinisiatief by die Voortrekkermonument ingesamel is, is nou op pad na ouetehuise, sorgfasiliteite en ander kwesbare gemeenskappe in Pretoria. Dit kom net betyds met die winterkoue wat begin byt. Die projek is ‘n samewerking tussen Solidariteit se Helpende Hand, die Jakaranda Kewerklub en MachKnitz-vrywilligers wat komberse […]
# More than 100 blankets collected during a special community initiative at the Voortrekker Monument, are now on their way to old age homes, care facilities and other vulnerable communities across Pretoria. This comes as the winter cold started to bite. The project is a collaboration between Solidarity’s Helpende Hand, the Jacaranda Beetle Club and […]
# Die Johannesburg-gebore sangeres Tyla het twee toekennings losgeslaan op die 52ste Amerikaanse musiektoekennings in Las Vegas. Sy het sterre soos Burna Boy en Wizkid geklop toe sy die toekenning vir Beste Afrobeats wen, en haar treffer Chanel is aangewys as Sosiale Liedjie van die Jaar. Tyla is die eerste internasionale kunstenaar wat hierdie toekenning […]
# Johannesburg-born singer Tyla has won two awards at the 52nd American Music Awards in Las Vegas. She took home Best Afrobeats, beating stars including Burna Boy and Wizkid, and also won Social Song of the Year for her hit Chanel. The win makes her the first international artist to claim the social song award. […]
# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, in vennootskap met die toonaangewende e-handelsonderneming, die Take-a-lot-groep, wil 500 studente inkomstegeleenthede aanbied terwyl hul nog studeer. Die program bied studente drie buigsame maniere om ‘n inkomste te skep en daarmee ‘n pad na entrepreneurskap. Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Mimmy Gondwe, sê hulle omskep […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit se Departement Gemeenskapsdienste het ʼn goue sertifikaat van erkenning van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand ontvang. Die toekenning is vir tegnologiese vordering in Omgewingsgesondheids-norme en -standaarde in die huidige boekjaar. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê die sertifikaat bevestig die owerheid as ʼn provinsiale leier in vernuwing en klimaatsreaksie-dienslewering […]
# The Department of Higher Education and Training, in partnership with leading e-commerce business, Takealot Group, is working to provide 500 students with income-earning opportunities while they continue with their studies. The programme offers students three flexible income-generating opportunities, while also creating a pathway towards entrepreneurship. Deputy minister of Higher Education and Training, Mimmy Gondwe, says […]