# Kaapstad Toerisme het goud gewen op die 2026 TITAN Brand-toekennings vir hul “My Kaapstad”-veldtog in die kategorie Beste Visuele Storievertelling. Hoof-bemarkingsbeampte Briony Brookes sê die veldtog is vereer vir sy outentieke benadering, wat die stad deur inwoners se geleefde ervarings eerder as geskrewe toerisme-inhoud ten toon stel. Sy sê die prestasie weerspieël Kaapstad se […]
# Cape Town Tourism won gold at the 2026 TITAN Brand Awards for its “My Cape Town” campaign in the Best Visual Storytelling Series category. Chief Marketing Officer Briony Brookes says the campaign was recognised for its authentic approach, showcasing the city through residents’ lived experiences rather than scripted tourism content. She says the win […]
# ‘n Derdejaarstudent aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Bongiwe Mokhati, is benoem vir die Wired4Women-toekennings, wat haar akademiese uitnemendheid en groeiende invloed in Suid-Afrika se IKT-sektor erken. Met 13 kategorieë gee die toekennings erkenning aan vroue wat ‘n werklike verskil in die land se tegnologiesektor maak. Mokhati is benoem in die kategorie Top Tegnologiestudent. […]
# Tshwane University of Technology third-year student, Bongiwe Mokhati, has earned a Wired4Women Awards nomination, recognising her academic excellence and growing impact in South Africa’s ICT sector. With 13 categories, the awards recognise women making a real difference in the country’s tech sector. Mokhati is nominated in the Top Tech Student category. She aims to […]
# Swem: Die Kaapstadse langafstandswemmer Karen Kennedy het geskiedenis gemaak toe sy die afstand tussen Bloubergstrand en Robbeneiland binne net meer as tien-uur vier keer afgelê het. Die 59-jarige Kennedy het die ysige tog sonder ‘n duikpak voltooi en wag nou op bekragtiging van Guinness World Records as die eerste en vinnigste vrou om hierdie […]
# Durban word die week oorgeneem deur die 4360 Internasionale Komediefees met drie groot komediegeleenthede in die stad. Die program begin met ‘n gratis straatkomediekompetisie by die Workshop-amfiteater, gevolg deur ‘n opwarmingsvertoning by Floridaweg, en sluit Vrydag af met die hoof internasionale vertoning by die Bat Centre. Die fees, aangebied deur komediant Thenjiwe Moseley, sal […]
# The 4360 International Comedy Festival is taking over Durban this week with three major comedy events across the city. The programme begins with a free street comedy competition at the Workshop Amphitheatre, followed by a warm-up show on Florida Road, and concludes on Friday with the main international showcase at the Bat Centre. Hosted […]
# Swimming: Cape Town endurance swimmer Karen Kennedy has made history by completing a quadruple Robben Island crossing in the icy Atlantic waters from Blouberg Strand, covering nearly 30-kilometres in just over ten-hours. The nearly 60-year-old completed the swim without a wetsuit and is now awaiting Guinness World Records ratification as the first and fastest […]
# Afrika se eerste stralende kunsfees, Lumenocity, wat in Kaapstad bekendgestel is, sluit vandag af met die omskepping van die Kompaniestuin se restaurant in ‘n gloeiende, interaktiewe ruimte. Die stigter, Gareth Hadden sê die geleentheid meng kuns en tegnologie, gedeeltelik aangedryf deur elektriese voertuigbatterye in vennootskap met Mini. Hadden het aan eNCA gesê die fees […]