# Volkswagen-groep Afrika het die vervaardiging van sy 500-duisendste Polo vir die uitvoermark aangekondig. Die ysblou voertuig met regterhandstuur is op die Kariega-aanleg se produksielyn in die Oos-Kaap vervaardig en is bestem vir Brittanje, een van die groep se belangrikste uitvoermarkte. Die huidige model is vanaf 2021 in produksie op die aanleg. Dit neem gemiddeld […]
# Volkswagen Group Africa announced the production of its 500-thousandth Polo for the export market. The vehicle rolling off the Kariega plant assembly line in the Eastern Cape was an ice blue, right‑hand‑drive Polo destined for the UK, one of the group’s main export markets. The current model has been in production at the plant since 2021. […]
# South African financial education company Fintr has launched its award-winning board game FinMaster nationwide at Exclusive Books stores. The game teaches saving, investing and building wealth through play, using South African themes like load-shedding and cabinet reshuffles. It was developed from a pizza-box prototype created by two industrial engineers and has since gained international […]
# Die Suid-Afrikaanse finansiële onderwysmaatskappy Fintr, het sy bekroonde bordspeletjie FinMaster landwyd by Exclusive Books bekendgestel. Die speletjie fokus op spaar, beleggings en die bou van welvaart deur middel van spel, en gebruik Suid-Afrikaanse temas soos beurtkrag en kabinetskommelings. Dit is ontwikkel uit ‘n pizzaboks-prototipe wat deur twee industriële ingenieurs geskep is en het sedertdien […]
# Die vier ruimtevaarders aan boord van NASA se Artemis 2-toetsvlug om die maan het geskiedenis gemaak deur dit verder van die Aarde af te waag as enigiemand ooit tevore, en die 1970-rekord wat deur Apollo 13 opgestel is, te verbeter. Gedurende ‘n ses uur lange verbyvlug het die bemanning van die Orion-kapsule, Reid Wiseman, […]
# Four astronauts aboard NASA’s Artemis 2 test flight around the moon have made history, venturing farther from Earth than anyone ever has, breaking the 1970 record set by Apollo 13. Across a six-hour flyby, the crew of the Orion capsule, Reid Wiseman, Victor Glover, Christina Koch, and Jeremy Hansen, captured views of the moon’s […]
# Die International Pentacost Holiness Church het Paasfees met ‘n massa-huwelikseremonie in Gauteng gevier. Die geleentheid het eerste huwelike en poligame verbintenisse ingesluit wat die kerk se tradisies weerspieël. Duisende gemeentelede het die seremonie aanskou wat gekenmerk is deur wit uitrustings, tradisionele drag en vierings. Die kerk sê die huwelike versterk familiebande en handhaaf kulturele […]