# Kaapstad maak gereed om die feestyd op te helder met sy vlagskipgeleentheid, die Feesliggie-aanskakeling, op 29 November. Die gratis geleentheid op die Parade begin die middag 4-uur en spog met ‘n sterbelaaide program wat die kunstenaars Nasty C, Liquideep, Thukuthela, Monique Steyn, Dee Koala en Ricky Vani Frontline insluit. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê platejoggies en dansers sal ook op die verhoog verskyn:
Sterbelaaide program vir Kaapstad se feesliggie-aanskakeling [KLANK]
AFR SmithOnFestiveLights