# Temperature in Europa het vandag weer gestyg nadat ‘n rekord-hittegolf duisende mense sonder krag gelaat en lugversorger-verkope ‘n hupstoot gegee het op ‘n vasteland wat swak toegerus is om verswelgende hitte te hanteer. ‘n Hittegolf in Frankryk het die eerste grootskaalse kragonderbreking van die jongste uiterste weer veroorsaak toe ‘n hitteverwante voorval met ‘n […]
# Temperatures climbed across Europe again today as a record-breaking heatwave left tens of thousands of people without power and boosted air conditioner sales on a continent ill-equipped to handle searing heat. The heatwave caused France’s first major power outage of the latest bout of extreme weather, after a heat-related incident with a transformer left […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê klimaatgeregtigheid, voedselsekerheid, gelyke gesondheid, inklusiewe groei en inligtingsintegriteit moet die belangrike pilare van nasionale en globale sekerheid wees. Sy het die 16de vergadering van BRICS se nasionale sekerheids-raadgewers en verteenwoordigers oor nasionale sekerheid in Indië toegespreek. Ntshavheni het amptenare gemaan om seker te maak wêreldwye sekerheids-reaksies […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says climate justice, food security, health equity, inclusive growth and information integrity must be treated as central pillars of national and global security. She addressed the 16th meeting of BRICS National Security Advisors and High Representatives on National Security in India. Ntshavheni urged officials to ensure global security […]
# Veertig mense het die afgelope paar dae in Frankryk verdrink terwyl hulle probeer afkoel het tydens ‘n rekord-hittegolf in ‘n groot deel van Europa. Versengende hitte heers ook in Brittanje, Italië, Switserland en Spanje met rekordtemperature in sommige streke wat skole en vervoernetwerke ontwrig het. Ernstige hittewaarskuwings is uitgereid vir ‘n groot deel van […]
# Die VN-sekretaris-generaal Antonio Guterres het kunsmatige intelligensie-ondernemings gevra om hul groeiende omgewingsvoetspoor bekend te maak en teen 2030 te verbind tot die voorsiening van hernubare energie in alle datasentrums. Guterres het tydens die Londen Klimaatsaksie-week gesê as KI ‘n beter toekoms wil help bou, moet ondernemings eerlik wees oor wat dit die wêreld tans […]
# Forty people have drowned in France over recent days as they sought to cool down to escape a record heatwave sweeping across much of Europe. Britain, Italy, Switzerland and Spain were also sweltering in extreme heat, with record temperatures in some regions disrupting schools and transport networks. Much of France is under a severe […]
# UN Secretary-General Antonio Guterres called on artificial intelligence companies to disclose their growing environmental footprint and commit to powering every data centre with renewable energy by 2030. Guterres said at the London Climate Action Week if AI was going to help build a better future, it must be honest about what it costs the […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het ‘n vierpunt-noodreaksieplan uiteengesit om doeltreffendheid op die Kaapstadse hawe te verbeter. Dit is aangewys as die swakste onder 400 wêreldhawens op die Wêreldbank se houerhawe-prestasie-aanwyser vir 2025. Die plan sluit maatreëls in om opeenhoping te bestuur en bedryfs-ontwrigtings te beperk. Meyer sê […]