# SANParke sê die Godumodumo-dinosourussentrum in die Golden Gate-Hoogland-Nasionale Park in die Vrystaat het op sy eerste herdenking reeds meer as 100-duisend besoekers verwelkom. Daar was reeds meer as 101-duisend besoekers sedert die sentrum op 22 Junie verlede jaar geopen het, insluitend meer as 40-duisend leerders en onderwysers van 272 skole. Die sentrum stel Afrika […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC Ivan Meyer outlined a four-point emergency response plan to improve efficiency at the port of Cape Town. It was ranked the worst among 400 global ports in the World Bank’s 2025 Container Port Performance Index. The plan includes congestion management and mitigation of operational disruptions. Meyer […]
# SANParks says the Kgodumodumo dinosaur interpretation centre in the Golden Gate Highlands National Park in the Free State already welcomed over 100-thousand visitors as it celebrates its first anniversary. Since opening on 22 June last year, the centre has attracted over 101-thousand visitors, including over 40-thousand learners and educators from 272 schools. The attraction […]
# ‘n Hittegolf oor ‘n groot deel van Europa, het gelei tot ‘n gedeeltelike alkoholverbod in Frankryk, landwye waarskuwings in Duitsland en die sluiting van ‘n sokkerondersteunersone in Spanje, met temperature wat tot rekordvlakke kan styg. Frankryk verwag vandag rooi hittegolfwaarskuwings met temperature van 39- tot 40-grade Celsius vanuit die suidweste deur die Parys-streek tot […]
# A heatwave sweeping across much of Europe prompted a partial alcohol ban in France, nationwide warnings in Germany, and the closure of a soccer fan zone in Spain, as temperatures climbed towards record levels. France was expecting red heatwave alerts on Sunday with temperatures of 39 to 40 degrees Celsius from the southwest through […]
# Deputy Minister in the Presidency, Kenny Morolong says climate change, technological advancement, artificial intelligence, digitalisation and changing patterns of production are reshaping economies across the globe. He says these disruptions bring risk, but they also create new industries, new skills and new forms of work. Morolong says the green economy is one of the […]
# Deputy Minister in the Presidency, Kenny Morolong says climate change, technological advancement, artificial intelligence, digitalisation and changing patterns of production are reshaping economies across the globe. He says these disruptions bring risk, but they also create new industries, new skills and new forms of work. Morolong says the green economy is one of the […]
# Adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê klimaatsverandering, tegnologiese vooruitgang, kunsmatige intelligensie, digitalisering en veranderende produksiepatrone hervorm ekonomieë regoor die wêreld. Hy sê hierdie ontwrigtings kan gevare meebring, maar dit skep ook nuwe nywerhede, nuwe vaardighede en nuwe vorme van werk. Morolong sê die groen ekonomie is een van die vinnigste groeiende sektore, aangevuur […]
# Sri Lanka sukkel met die ergste uitbreking in jare van die muskiet-oordraagbare denguekoors, met meer as 44-duisend gevalle en 28 sterftes wat sedert Januarie aangeteken is. ‘n Amptenaar het gesê dit plaas openbare hospitale onder druk. Dengue is algemeen tydens Sri Lanka se moesonseisoen, maar onbeheersde verstedeliking en skade weens die sikloon Ditwah het […]