# Die Mkambati-natuurreservaat in Lusikisiki in die Oos-Kaap is verklaar tot Suid-Afrika se jongste Vleiland van Internasionale Belang ingevolge die Ramsar-konvensie. Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê die aanwysing erken die reservaat se unieke ekologiese, kulturele en maatskaplik-ekonomiese waarde. Die terrein, geleë aan die Wildekus, huisves seldsame vleilande, riviermondings en […]
# President Cyril Ramaphosa has called for fair global trade rules as countries shift toward a low-carbon economy. Speaking at a business forum in Spain, Ramaphosa said climate policies should not unfairly disadvantage developing economies, and urged stronger support through climate finance, technology transfer and transition measures. He stressed while South Africa supports climate action, […]
# The Mkambati Nature Reserve in Lusikisiki, Eastern Cape, has been declared South Africa’s newest Wetland of International Importance under the Ramsar Convention. Forestry, Fisheries and the Environment deputy minister Narend Singh says the designation recognises its unique ecological, cultural and socio-economic value. The site, located on the Wild Coast, hosts rare wetlands, estuaries and […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir donderstorms met swaar reën en skadelike wind in dele van die land tot Maandag. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir hewige donderstorms met swaar reën is uitgereik vir dele van die Noord-, die Oos- en die Wes-Kaap, en die sentrale en westelike dele van die Vrystaat en […]
# The South African Weather Service has issued a warning for thunderstorms with heavy downpours and damaging winds in parts of the country until Monday. A Yellow level 2 warning for severe thunderstorms with heavy downpours has been issued for parts of the Northern Cape, Eastern Cape and Western Cape, as well as the central […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het ‘n hersiene bestuursplan vir swart- en witrenosters se biodiversiteit aangekondig om renosterbewaring in Suid-Afrika te versterk. Die plan kombineer vorige strategieë in een raamwerk om koördinering tussen die regering, bewaringsgroepe, privaatgrondeienaars en gemeenskappe te verbeter. Dit is bedoel om ‘n meer verenigde benadering […]
# The minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, has announced a revised black and white rhino biodiversity management plan to strengthen rhino conservation in South Africa. The plan combines earlier strategies into one framework to improve coordination between the government, conservation groups, private landowners and communities. It’s intended to provide a more […]
# Die DA in Gauteng sê die ineenstorting van Tshwane se rioolwater-bestuurstelsel het rioolbesoedeling veroorsaak wat ‘n gevaar inhou vir inwoners se gesondheid. Woordvoerder Leanne de Jager sê dit het aan die lig gekom in die Departement van Water en Sanitasie se Groendruppel-verslag van verlede jaar, wat ook wys hoe Tshwane se Groendruppel-telling getuimel het […]
# The DA in Gauteng says the collapse of Tshwane’s wastewater management system has resulted in sewage pollution that poses a risk to residents’ health. Spokesperson Leanne de Jager says this was revealed in the Water and Sanitation Department’s 2025 Green Drop Report, which also showed Tshwane’s Green Drop score plummeted from 82-percent in 2013 to […]