# Die Amerikaanse Departement van Finansies se Kantoor vir Buitelandse Batebeheer het gedeeltelik en tydelik beperkings opgehef op alle transaksies wat verband hou met verligtingshulp na die aardbewings in Venezuela. Die twee kragtige aardbewings naby die hoofstad, Caracas, het minstens 235 lewens geëis en meer as vierduisend-300 mense is beseer. Die verligting van beperkings dek […]
# The US Department of the Treasury’s Office of Foreign Assets Control is partially and temporarily easing restrictions on all transactions with Venezuela related to earthquake relief efforts. This follows after two powerful earthquakes struck near the capital of Caracas, killing at least 235 people and injuring over four-thousand-300. The easing of restrictions covers the […]
# Die Vryheidsfront Plus waarsku dat die omgewing in Gauteng onder ongekende druk verkeer. Hy sê grondwater word bedreig en die luggehalte is in verskeie gebiede onaanvaarbaar swak. Die provinsiale Omgewingsdepartement het slegs 63-persent van sy prestasieteikens bereik. Jaco Mulder van die VF Plus sê die grootste besoedelaars is dikwels munisipaliteite wat nie watersuiweringsaanlegte behoorlik […]
# The Freedom Front Plus is warning that Gauteng’s environment is under unprecedented pressure, saying groundwater is under threat, and air quality in several areas remains unacceptably poor. The provincial Department of Environment has only met 63-percent of its performance targets. The FF Plus’s Jaco Mulder says the biggest polluters are often municipalities that fail […]
# Die dodetal nadat twee kragtige aardbewings naby Venezuela se hoofstad, Caracas, voorgekom het, het tot 188 gestyg terwyl meer as een-duisend-500 mense beseer is. Die eerste skudding van 7,2 is sekondes later gevolg deur ʼn sterker een van 7,5 wat dit die land se ergste in meer as ʼn eeu maak. Talle mense word […]
# The death toll from two powerful earthquakes that struck Venezuela near the capital Caracas has risen to 188, with more than one-thousand-500 people injured. The first 7.2-magnitude quake was followed seconds later by an even stronger 7.5-magnitude one, making it the country’s most powerful in more than a century. Many people are missing or […]
# Verlede nag se twee opeenvolgende aardbewings in Venezuela het die lewens van minstens 164 mense geëis en sowat ‘n duisend beseer. Reddingswerkers soek steeds deur die puin van verwoeste geboue in die hoofstad, Caracas, terwyl oorlewendes om hulp roep. Waarnemende president Delcy Rodríguez het ‘n noodtoestand afgekondig en sê daar was reeds 30 naskokke. […]
# Last night’s back-to-back earthquakes in Venezuela have killed at least 164 people, with close to a thousand injured. In the capital of Caracas, rescuers are searching through the rubble and people have been heard calling for help. Acting president Delcy Rodríguez earlier declared a state of emergency. She says there had been 30 aftershocks. […]
# Minstens 32 mense is dood en meer as 700 beseer nadat twee aardbewings Venezuela se hoofstad, Caracas, getref het. Die dodetal gaan na verwagting styg. Die skuddings van 7,2 en 7,5 het 40 sekondes na mekaar voorgekom. Geboue het ingetuimel en die land se belangrikste lughawe is gesluit. Venezuela se tussentydse president, Delcy Rodríguez, […]