# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering maan munisipaliteite in talle provinsies om hul gereedheid- en reaksie-maatreëls te aktiveer. Dit volg na ʼn waarskuwing deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat ʼn afsny-laagdrukstelsel na verwagting tussen vandag en Donderdag die weer in groot dele van die land gaan beïnvloed. Dit sluit swaar reën en winderige toestande in. […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit is oneerlik wanneer hy sê berigte van onverwerkte riool wat in die Vaalrivier-stelsel gestort word, is onwaar. Die munisipale bestuurder, April Ntuli, het gister in die Vereenigingse Landdroshof verskyn op sewe aanklagte van waterbesoedeling en oortreding van omgewingswette. Gerda Senekal van die VF Plus sê die […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says the Emfuleni Municipality is dishonest by claiming allegations of raw sewage spilling into the Vaal River system are untrue. Municipal manager April Ntuli appeared in the Vereeniging Magistrate’s Court yesterday on seven charges of water pollution and violations of environmental laws. The party’s Gerda Senekal says the […]
# The South African Local Government Association has urged municipalities across several provinces to activate preparedness and response measures. This follows a warning by the South African Weather Service of an intense cut-off low-pressure system expected to affect large parts of the country between today and Thursday. This includes heavy rain and windy conditions. SALGA […]
# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers landwyd om dringend te registreer of hul inligting oor watergebruik by te werk. Dit is deel van ‘n landwye poging om die bestuur en beskerming van Suid-Afrika se waterbronne te verskerp. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê ongeregistreerde gebruikers veroorsaak kritieke data-leemtes wat beplanning en […]
# The Department of Water and Sanitation is urging all water users across the country to register or update their water use information. This is part of a nationwide effort to strengthen the management and protection of South Africa’s water resources. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says unregistered users create critical data gaps that undermine […]
# Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum het die provinsie op ʼn hoë gereedheid-basis geplaas ná ʼn oranje vlak 8-weerskawing vir ontwrigtende reën uitgereik is. ʼn Sterk afsny-laagdrukstelsel sal die provinsie na verwagting teen vanmiddag tref. Die sentrum se woordvoerder, Colin Deiner, sê volgens die voorspelling sal die Tuinroete die swaarste getref word met reënval van 150 tot […]
# The Western Cape Disaster Management Centre has placed the province on high alert, following an Orange Level 8 warning for disruptive rainfall. An intense cut-off low-pressure system is expected to affect the province this afternoon. The centre’s Colin Deiner says the forecast predicts that the Garden Route District will bear the brunt of the […]
# ‘n Grondwaterwetenskaplike, Surina Esterhuyse, sê die Departement van Water en Sanitasie se voorgestelde regulasies is ‘n belangrike stap om oorbenutting en besoedeling te bekamp. Die konsepreëls sal boorgat-registrasie, watermonitering en strenger boorstandaarde vereis. Esterhuyse waarsku egter die departement kan nie klimaat-gevare aanpak namate Suid-Afrika warmer en droër word nie. Sy skryf in ‘n meningsartikel […]