# Die GOOD-party sê die eerste winterreën het weer die swakhede in die bestuur van stormwaterstelsels in Kaapstad blootgelê. Siyabulela Mamkeli van die party voer aan herhaaldelike oorstromings dui op onvoldoende instandhouding en vertraagde infrastruktuur-befondsing, ondanks wintergereedheidsveldtogte. Die party beweer oppervlakkige skoonmaak is onvoldoende sonder dieper slikverwydering en opknappings, veral te midde van bevolkingsverdigting. Mamkeli […]
# Motoriste word ingelig die R531-2 Orpenweg, wat gebiede om die Krugerwildtuin verbind, is heeltemal gesluit nadat ‘n deel van die pad naby Wits se landelike aanleg ingestort het. Verkeer vanaf Mpumalanga word na die R40, rigting Hoedspruit herlei en verkeer vanaf die Krugerwildtuin na Phalaborwa in Limpopo. Woordvoerder Mashudu Mabata sê die gedeelte van […]
# Motorists are advised the R531-2 Orpen Road, which connects areas around the Kruger National Park, is fully closed following a road collapse near the Wits Rural Facility. Traffic from Mpumalanga is being diverted via the R40 towards Hoedspruit, while traffic from the Kruger National Park is rerouted via Phalaborwa in Limpopo. Spokesperson Mashudu Mabata […]
# ‘n Tsoenami is sowat 50-kilometer van die Japannese kus waargeneem na ‘n kragtige aardbewing noordoos van die land. Eerste minister Sanae Takaichi het mense in die betrokke gebiede aangespoor om na hoërliggende gebiede te ontruim. Die openbare uitsaaier, NHK, berig die aardbewing het op ‘n diepte van 10-kilometer voorgekom en is gevoel in die […]
# A tsunami has been observed about 50-kilometres off the Japanese coast following a powerful earthquake north-east of the country. Prime minister Sanae Takaichi urged people in impacted areas to seek higher ground. Public broadcaster NHK reports the quake struck at a depth of 10-kilometres and was felt in the capital of Tokyo, hundreds of kilomatres away […]
# Opruimingsoperasies gaan voort in verskeie gebiede in die Wes-Kaap ná die naweek se oorstromings. Nood- en munisipale spanne ruim die puin op, bepaal die skade en bied verligting aan inwoners. Gift of the Givers se woordvoerder, Ali Sablay, sê die fokus is op die herstel van toegang, sanitasie en noodsaaklike dienste terwyl verdere weergevare […]
# Mop-up operations are underway across several areas in the Western Cape following the weekend’s flooding. Emergency and municipal teams are clearing debris, assessing damage, and providing basic relief to affected residents. Gift of the Givers spokesperson Ali Sablay says the focus is on restoring access, sanitation, and essential services while monitoring further weather risks. He […]
# The GOOD Party is calling on Forestry, Fisheries and the Environment minister Willie Aucamp to prioritise an immediate re-evaluation and a pause on industrial expansion on the West Coast. The party’s Kaden Arguile says official quotas for crayfish have been delayed, miscalculated, and left unchallengeable, resulting in a massive loss of income for the community. He says they cannot continue […]
# Die GOOD-party vra die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, om ‘n onmiddellike herevaluering en ‘n tydelike staking van nywerheids-uitbreiding aan die Weskus voorop te stel. Kaden Arguile van GOOD sê amptelike kreefkwotas is vertraag, verkeerd bereken en onbetwisbaar gelaat, wat ‘n reuse-verlies aan inkomste vir die gemeenskap tot gevolg het. […]