# CapeNature gaan handel in Kaliforniese koningslange in die Wes-Kaap oor twee jaar uitfaseer. Die proses het reeds op 1 April vanjaar begin. Dit volg ná ʼn risiko-bepaling wat daarop dui dat die spesie moontlik ʼn indringer kan word. CapeNature se woordvoerder, Luke Folb, sê Kaliforniese koningslange word reeds sedert die 1980’s deur Suid-Afrikaanse slang-liefhebbers aangehou. Hy sê hulle volg ʼn gefasseerde benadering wat bestaande wettige permitte erken, maar ook die gevaar vir biodiversiteit in ag neem:
CapeNature faseer handel in Kaliforniese koningslange uit [KLANK]
ENG FolbONKingsnake