# Botsings tussen sokkerondersteuners en polisie regoor Frankryk het tot meer as 400 arrestasies gelei na die oorwinning van Paris Saint-Germain oor Arsenal in die Kampioeneliga-eindstryd. Duisende beamptes is ontplooi om onrus te bekamp wat bus-, trein- en spoordienste in die hoofstad Parys ontwrig het. Vuurwerke en fakkels is afgevuur, terwyl verskeie polisiebeamptes in die […]
# Clashes between football fans and police across France have led to more than 400 arrests following the victory of Paris Saint-Germain in the Champions League final against Arsenal. Thousands of officers were deployed to curb unrest that disrupted bus, train and rail services in the capital Paris. Fireworks and flares were set off, while […]
# Sokker: Bafana Bafana se voorbereidings vir die 2026 FIFA Wêreldbeker het vasgehaak nadat visumvertragings die span gedwing het om sy vertrek na Mexiko uit te stel. Volgens berigte wag verskeie spelers op goedkeuring nadat administratiewe uitdagings gelei het tot die uitstel van die span se geskeduleerde vlug vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die […]
# Soccer: Bafana Bafana’s preparations for the 2026 FIFA World Cup have hit a snag after visa delays forced the team to postpone its departure to Mexico. Reports indicate that several players await clearance, due to administrative challenges, resulting in the postponement of the squad’s scheduled flight from OR Tambo International Airport. The South African […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê wydverspreide oggendmis word vandag in verskeie dele van die land verwag, gevolg deur bewolkte tot gedeeltelik bewolkte en warm toestande. Afwisselende buie word in Mpumalanga, KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap verwag. Gauteng sal na verwagting koel in die oggend wees, met warmer toestande later in die dag, terwyl ryp […]
# Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou Jill Biden sê sy was bang haar man, Joe, kry ‘n beroerte tydens sy berugte debat teen Donald Trump in 2024. Hy het herhaaldelik oor woorde gestruikel en onregstreeks geantwoord op vrae. Baie lede van die Demokratiese Party het hom daarna aangemoedig om uit die presidents-wedloop te tree, wat hy […]
# Former US first lady Jill Biden says she thought her husband, Joe, was having a stroke during the infamous 2024 debate against Donald Trump. He repeatedly stumbled over words and phrases as he delivered indirect responses to questions. Many in the Democratic Party called on him to drop out of the presidential election, which […]
# Eskom says three young South African scientists will represent the country at the International Mathematics, Science and Engineering Fair in Turkey next month. They will present projects on rocket science, climate impacts on fish, and advanced mathematical modelling. The delegation includes learners from the Western Cape, Eastern Cape, and the Free State. Their research […]
# Eskom sê drie jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes sal die land volgende maand by die Internasionale Wiskunde-, Wetenskap- en Ingenieurstentoonstelling in Turkye verteenwoordig. Hulle sal projekte oor vuurpylwetenskap, die uitwerking van klimaat op visse en gevorderde wiskundige modellering aanbied. Die afvaardiging sluit leerders van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat in. Hul navorsing wissel van die […]