# Die Mkambati-natuurreservaat in Lusikisiki in die Oos-Kaap is verklaar tot Suid-Afrika se jongste Vleiland van Internasionale Belang ingevolge die Ramsar-konvensie. Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê die aanwysing erken die reservaat se unieke ekologiese, kulturele en maatskaplik-ekonomiese waarde. Die terrein, geleë aan die Wildekus, huisves seldsame vleilande, riviermondings en […]
# The Mkambati Nature Reserve in Lusikisiki, Eastern Cape, has been declared South Africa’s newest Wetland of International Importance under the Ramsar Convention. Forestry, Fisheries and the Environment deputy minister Narend Singh says the designation recognises its unique ecological, cultural and socio-economic value. The site, located on the Wild Coast, hosts rare wetlands, estuaries and […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir donderstorms met swaar reën en skadelike wind in dele van die land tot Maandag. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir hewige donderstorms met swaar reën is uitgereik vir dele van die Noord-, die Oos- en die Wes-Kaap, en die sentrale en westelike dele van die Vrystaat en […]
# The South African Weather Service has issued a warning for thunderstorms with heavy downpours and damaging winds in parts of the country until Monday. A Yellow level 2 warning for severe thunderstorms with heavy downpours has been issued for parts of the Northern Cape, Eastern Cape and Western Cape, as well as the central […]
# Twee alumni van die Universiteit van Wes-Kaapland sal na Silicon Valley in die VSA reis nadat hulle vanjaar die Red Bull Basement-titel vir Suid-Afrika met hul vervoer-toepassing, Uthutho, gewen het. Volgens sagteware-ontwikkelaars, Shaqeel Less en Makhi Mangxola, gee die kunsmatige intelligensie en GPS-aangedrewe platform pendelaars intydse roete-, tarief- en reisopdaterings om openbare vervoer makliker […]
# Die V&A Waterfront in Kaapstad is by die 2026 World Travel Market Africa Responsible Tourism Awards erken vir sy akademie, wat jongmense verbind met intreevlak-poste in toerisme, die gasvryheidsektor en kleinhandel. Sedert die bekendstelling in 2023 het die program 315 jong Kapenaars gehelp om poste te verkry by 46 ondernemings in die gebied, met […]
# Two University of the Western Cape alumni will travel to Silicon Valley in the US after winning this year’s Red Bull Basement South Africa title with their transport app, Uthutho. According to software developers Shaqeel Less and Makhi Mangxola, the artificial intelligence and GPS-powered platform gives commuters real-time route, fare and travel updates to […]
# The V&A Waterfront in Cape Town has been recognised at the 2026 World Travel Market Africa Responsible Tourism Awards for its academy, which connects young people with entry-level jobs in tourism, hospitality and retail. Since launching in 2023, the programme has helped 315 young Capetonians find work across 46 businesses in the precinct, with […]
# Kaapstad Toerisme het goud gewen op die 2026 TITAN Brand-toekennings vir hul “My Kaapstad”-veldtog in die kategorie Beste Visuele Storievertelling. Hoof-bemarkingsbeampte Briony Brookes sê die veldtog is vereer vir sy outentieke benadering, wat die stad deur inwoners se geleefde ervarings eerder as geskrewe toerisme-inhoud ten toon stel. Sy sê die prestasie weerspieël Kaapstad se […]