# Die Nasionale Kunstefees het sy musiekprogram vir 2026 bekend gemaak, met twee naweke van Afro-pop, gospel, jazz en pan-Afrikaanse optredes op die spyskaart in Makhanda in die Oos-Kaap. Die fees vind van 25 Junie tot 5 Julie plaas en sal kunstenaars soos Nomfundo Moh, Nontokozo Mkhize, Msaki, die Soweto Strykkwartet, asook Standard Bank se […]
# President Cyril Ramaphosa het verskeie buitelandse burgers vereer met die Orde van die Metgeselle van OR Tambo vir hul ondersteuning van vryheid en demokrasie in Suid-Afrika. Hy het tydens die toekenningseremonie in Pretoria gesê die toekenning erken vriendskap, solidariteit en bydraes tot vrede. Ontvangers sluit in Teresa Hillary Clarke van Amerika en professor Cherif […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê Suid-Afrika moet voortgaan om diegene te vereer wat die land se demokrasie en vryheid gevorm het. Hy het tydens die oorhandiging van die Nasionale Ordes in Pretoria die ontvangers geprys vir hul diens en opoffering. McKenzie het ook die land se prestasies in wetenskap, […]
# President Cyril Ramaphosa has honored several foreign nationals with the Order of the Companions of OR Tambo for supporting South Africa’s freedom and democracy. Speaking at the award ceremony in Pretoria, Ramaphosa said the award recognises friendship, solidarity and contributions to peace. Recipients include Teresa Hillary Clarke from the US and Professor Cherif Keita […]
# Rugby: President Cyril Ramaphosa het die Orde van Ikhamanga aan die Springbok-hoofafrigter Rassie Erasmus toegeken tydens ‘n seremonie in Pretoria. Die toekenning is Suid-Afrika se hoogste eerbewys in sport, kuns en kultuur. Erasmus, ‘n tweemalige Wêreldbeker-wenner af afrigter, is geprys oor hoe hy die sport gebruik om Suid-Afrikaners te verenig. Die Noordwes-Universiteit beskryf hom […]
# Rugby: President Cyril Ramaphosa has awarded Springbok head coach Rassie Erasmus the Order of Ikhamanga during an investiture ceremony in Pretoria. The award is South Africa’s highest honour in sport, arts and culture. Erasmus, a two-time World Cup-winning coach, was praised for using the sport to unite South Africans across divides. This follows his […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie says South Africa must continue honoring those who shaped the country’s democracy and freedom. Speaking at the 2026 National Orders in Pretoria, McKenzie praised recipients for their service and sacrifice. The minister also highlighted the country’s achievements in science, leadership and human rights, saying the honorees represent […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement is bekommerd oor ‘n skerp styging in gevalle van hoë bloeddruk, veral onder volwassenes onder 45-jaar. Meer as 69-duisend nuwe gevalle is die afgelope jaar in die provinsie aangeteken, waarvan meer as 26-duisend onder jonger mense was. Woordvoerder Steve Mabona sê leefstyl-faktore soos spanning, swak dieet, ‘n gebrek aan oefening, vetsug […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, het die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, gelukgewens met sy Meestersgraad in Hidrologie, Cum Laude. Minister Nzimande sê Mahlobo se graad is veral belangrik want dit sluit aan by die kritieke vaardigheidsbehoeftes in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Veli Mbele, sê die adjunkminister […]