# Dis vandag Internasionale Oordosis-bewusmakingsdag. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê dit herinner mense dat oordosisse ʼn ernstige uitdaging bly wat mense, gesinne en gemeenskappe raak. Woordvoerder Sandy Godlwana sê om dwelmverwante skade teen te werk, vereis volgehoue voorkoming, vroeë ingryping, toegang tot behoorlike dienste en die gesamentlike pogings van die regering en samelewing. Sy sê […]
# With today being International Overdose Awareness Day, the Department of Social Development says it is a reminder that overdose remains a serious challenge affecting individuals, families and communities. This year’s theme is “25 Years On. Still Needed”. The department’s spokesperson, Sandy Godlwana, says addressing substance-related harm requires sustained prevention, early intervention, access to appropriate services […]
# ‘n Ongewone geskil oor kaasname soos feta, manchego en Parmigiano Reggiano, is nou ‘n struikelblok in handelsgesprekke tussen Amerika en Mexiko. Amerika voer aan dié name het algemene benamings geword en Amerikaanse kaasvervaardigers behoort dit te kan gebruik as hulle produkte na Mexiko uitvoer. ‘n Handelsooreenkoms tussen Mexiko en die Europese Unie sal dié […]
# Noorweë se koning, Harald die Vyfde, het in die ouderdom van 89 gesterf in die Oslo Universiteitshospitaal, waar hy behandeling ontvang het vir ‘n bakteriële besmetting en ‘n bloedafwyking. Sy seun, kroonprins Haakon, volg hom op en is nou koning Haakon die Agtste. Harald was 35 jaar lank koning, die langsdienende monarg in Noorweë […]
# A cheesy trade dispute is proving a stumbling block in US-Mexican negotiations. The argument centres on names such as feta, manchego and Parmigiano Reggiano. The United States says those names are generic and should be available to American cheese producers exporting to Mexico. But a trade agreement between Mexico and the European Union would […]
# Norway’s King Harald the Fifth has died at the age of 89 at Oslo University Hospital, where he had been receiving treatment for a bacterial infection and a blood disorder. His son, Crown Prince Haakon, has automatically succeeded him and is now King Haakon the Eight. Harald had reigned for 35 years and was […]
# Die Reserwebank het twee herdenkingsmuntstukke bekendgestel ter ere van die nalatenskap van Charlotte Maxeke en die vroue-optog na die Uniegebou in 1956. Die een twee-rand-muntstuk vier 125 jaar sedert Maxeke die eerste swart Suid-Afrikaanse vrou geword het om ‘n universiteitsgraad te bekom. Die tweede herdenk 70 jaar sedert die geskiedkundige optog teen apartheids-paswette. President […]
# Soil of Africa vra sterker nasionale finansiële opvoedingsprogramme en verbruikersbeskerming, veral in townships en landelike gebiede. Dit is tans Geldslimweek met die tema: “Geldslim: Die krag van Moontlikheid”. Woordvoerder Luzuko Sofute sê finansiële opvoeding moet na gemeenskappe geneem word in ‘n taal wat hul verstaan. Hy meen ‘n dieper kennis van geldsake kan persone […]
# The Reserve Bank has launched two commemorative circulation coins to celebrate the legacy of Charlotte Maxeke and the 1956 women’s march to the Union Buildings. The first two-rand coin marks 125-years since Maxeke became the first black South African woman to obtain a university degree. The second commemorates 70 years since the historic march […]