# Huldeblyke stroom in na die afsterwe van Albert Mazibuko, wat vir meer as vyf dekades in die ikoniese groep Ladysmith Black Mambazo gesing het. Hy is op 77-jarige ouderdom na ‘n kort siekbed oorlede. Mazibuko het in 1969 by Ladysmith Black Mambazo aangesluit, en die groep het vyf Grammy-toekennings gewen. Die groep het hom […]
# Tributes are pouring in following the passing of Albert Mazibuko, who sang in the iconic group Ladysmith Black Mambazo for more than five decades. He died at the age of 77 after a short illness. Mazibuko joined Ladysmith Black Mambazo in 1969, and the collective went on to win five Grammy awards. The group […]
# Die International Pentacost Holiness Church het Paasfees met ‘n massa-huwelikseremonie in Gauteng gevier. Die geleentheid het eerste huwelike en poligame verbintenisse ingesluit wat die kerk se tradisies weerspieël. Duisende gemeentelede het die seremonie aanskou wat gekenmerk is deur wit uitrustings, tradisionele drag en vierings. Die kerk sê die huwelike versterk familiebande en handhaaf kulturele […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens doen ‘n beroep op die publiek om bloed te skenk te midde van ‘n stygende aanvraag. Skenkerverhoudingspraktisyn Mompati Sebogo sê die diens benodig daagliks ongeveer drieduisend-500 eenhede om aan die vraag te voldoen. ‘n Toename in padongelukke en geskeduleerde operasies plaas druk op voorrade. Hy waarsku die vraag na bloed […]